165
3. Suid Afrikaanse voëls in die verknorsing
In Suid-Afrika is ’n aantal voëls op die IUCN-rooilys en party is gedoem vir
uitsterwing.
• Die lelkraanvoël (Bugeranus carunculatus) is die mees bedreigde
kraanvoël op die Afrika kontinent
• Die Taita valk (Falco taita)
• Die Suid-Afrikaanse Blouswaeltjie bevolking (Hirundo atrocaerulea)
van ongeveer 57 bekende pare word plaaslik geklassifiseer as krities
bedreig.
• Die endemiese Suidelike wildekalkoen (Geronticus calvus) is afhanklik
van goeie landgebruikpraktyke vir sy oorlewing waar ook al versprei in
die graslande van Suid-Afrika.
• Die Sekretarisvoël (Geronticus calvus) is een van net twee spesies wat
wêreldwyd gelys is gegrond op die bedreiging van die spesie.
• Die witvlerk-vleikuiken(Sarothrura ayresi) wat krities bedreig word is
afhanklik van beskikbare goeie kwaliteit moerasland habitat waar die
spesie ook al verspreid is.
Bron: Birdlife SA
4. Voëltoerisme
Verwys na die “National Avitourism strategy”, in sy finale konsepfase tydens 2012,
by www.tourism.gov.za.
Voël toerisme, met voëlbesigtiging ten doel, word gereken as die vinnigste
groeiende toerisme gegrond op natuuraktiwiteite wêreldwyd. Van die
sleutelbevindinge van die studie wat die Departement van Handel en
Nywerheid gedoen het om die waarde en groeipotensiaal van voëltoerisme
te ondersoek het aangedui dat:
• Die Suid-Afrikaanse voëltoerismemark wissel tussen 21 000 en 40 000
voëltoeriste jaarliks waarvan tussen 13 000 en 24 000 binnelandse
toeriste is.
• Voëltoeriste bied gewoonlik meer as wat op die gemiddelde toer
gespandeer word, die toere is langer en ’n groter hoeveelheid provinsies
word besoek as wat die geval is by hoofstroom marksegmente.
• Suid-Afrika het aantreklike kern voëlbates wanneer dit vergelyk word
met mededingende bestemmings veral in gebiede van spesiediversiteit,
inheemsheid en seldsaamheid.
Kry die Departement Handel en Bedryf se studie, Avitoruism in South Africa
(Niche Tourism markets) onder “publications” opsie www.thedti.gov.za.
5. Belanghebbendes
Die kontakbesonderhede van bewaringsgebiede verskyn in die hoofstuk
“Bewaringsgebiede en boerdery”
African Bird of Prey Sanctuary
Tel: 031 785 4382
www.africanraptor.co.za
Avizandum
Tel: 031 763 4054
www.sabirdkeeper.co.za
Animal Demography Unit (ADU) BirdLife South Africa
Tel: 021 650 2423
Tel: 011 789 1122
www.adu.org.za
www.birdlife.org.za
Voorheen die “Avian Demography BirdLife South Africa se programme
Unit” bekendgestaan, die naam is sluit die volgende in:
verander ten einde erkenning aan
1. Bewaring
van
spesies:
die vergrotende fokus te gee.
Dr.
Hanneline
Smit,
[email protected]
-
Suidelike
wildekalkoen
• Airport Wildlife Programme:
bestuurder: Kate Henderson,
Claire
Patterson-Abrolat,
[email protected][email protected]
2. Belangrike voëlgebiede: Daniel
• Birds Of Prey Programme: André
Marnewick, [email protected].
Botha, [email protected]
za
• Arnaud le Roux is die
Streeksbewaringsbestuurders
kontakpersoon
vir
die
“Oxpeckers and Farmers
- Gauteng en Noordwes:
Project” wat ingesluit is in
Ernst Retief, conservation.
die Wildlife Conflict Mitigation
[email protected]
Programme.
Mpumulanga en Vrystaat:
-
• Wildlife Energy Programme:
Charmaine
Uys,
Megan
Diamond,
[email protected][email protected]
- KwaZulu-Natal: Nick Theron,
[email protected]
-
Wes-Kaap: Dale Wright, Lees meer hieroor (en oor ander)
[email protected] programme by www.ewt.org.za.
3. Voëltoerisme: Martin Taylor
FreeMe Wildlife Rehabilitation
– [email protected]
Centre
Die webtuiste is ’n essensiële bron Tel: 011 807 6993 / 083 558 5658
van inligting met besonderhede www.freeme.org.za
van
nasionale
projekte, http://freemekzn.co.za
kontakbesonderhede van voëlklubs
FreeMe is ’n rehabilitasiesentrum
landswyd, aanlyn voëlgidse ens.
vir inheemse natuurlewe, voëls
Charlesstaat Veterinêre Groep sowel as soogdiere.
Tel: 012 460 9385
Moholoholo Wildlife
www.csvet.co.za
Rehabilitation Centre
Vind die “Owl project”-opsie op Tel: 015 795 5236
die webwerf. Produsente wat www.moholoholo.co.za
reeds aan die projek deelneem,
Parrot Breeders Association of
getuig dat hulle met welslae uile lok Southern Africa
en van rotte ontslae raak.
Tel: 053 927 3084
www.aviculturesa.co.za
Delta-Omgewingsentrum
Tel: 011 888 4831
Percy FitzPatrick Instituut vir
www.deltaenviro.org.za
Afrika-ornitologie
Tel: 021 650 3290/1/7
EcoSolutions
www.fitzpatrick.uct.ac.za
Jonathan Haw – 072 365 9777
www.ecosolutions.co.za
SAFRING
–
soek
Animal
Demography Unit (ADU)
Eco Solutions voorsien en
installeer onder andere uilbokse in Suid-Afrikaanse
Gauteng, Noord-Wes en Wes-Kaap Sierduifvereniging
provinsie
www.safancypigeonassociation.
za.org
Ezemvelo KZN Wildlife
Tel: 033 845 1999
Southern African Birding
Kry die”birding” opsie onder Tel/faks: 031 266 5948
“Conservation” en “Wildlife” www.sabirding.co.za
by www.kznwildlife.com. Sonja
Krueger het baie werk gedoen oor Urban Owl Nest Project and
aasvoëls in die Drakensberg. Skryf Urban Raptor Conservation
vir haar by skruger@kznwildlife. Programme
[email protected]
com.
Endangered Wildlife Trust
Tel: 011 372 3600
www.ewt.org.za
Lelkraanvoëlherwinningsprogram
Tel: 072 874 9711
w ww.wattledcrane.co.za
EWT Programme sluit in:
• African Crane Conservation Wild Bird Trust
Programme: Kerryn Morrison, Tel: 072 858 5644
www.wildbirdtrust.com
[email protected]