163
Geomeasure Group
Tel: 031 768 1900
www.geomeasure.co.za
GroundTruth
Tel: 033 342 6399
[email protected]
www.groundtruth.co.za
iSimangaliso Wetland Park
Tel: 035 590 1633 / 082 797 7944
www.isimangaliso.com
Die iSimangaliso-vleilandpark is
in Desember 1999 as Suid-Afrika
se eerste Wêrelderfenisterrein
gelys.
In 2010 het dit ’n
borgskap van ongeveer R65,7
miljoen van die Wêreldbank
vir bemagtigingsprojekte in die
omgewing gekry. iSimangaliso
bestaan uit Kosibaai, die kuswoud,
Sibaya-meer,
Sodwanabaai,
uMkhuze,
Valsbaai,
Charters
Creek, St. Lucia-meer, Kaap Vidal
en Maphelane.
Land Resources International
Tel: 033 392 8360
www.lri.co.za
Mondi Wetlands Programme
David Lindley – 012 667 6597
[email protected]
Vleilande en landbou:
Damian Walters – 083 684 8000
Vleilande en
opvangsgebiedbestuur:
Vaughan Koopman – 083 228 7949
www.wetland.org.za
www.wessa.org.za
Nuwejaars Wetland Special
Management Area
[email protected][email protected]
www.nuwejaars.com
Rand Water Foundation
Mohlatleho Sekoaila
Tel: 011 682 0018
www.randwater.co.za
Suid-Afrikaanse Nasionale
Biodiversiteitsinstituut
(SANBI)
Working for Wetlands
John Dini (programdirekteur)
Tel: 012 843 5221
[email protected]
http://wetlands.sanbi.org
Suid-Afrikaanse Nasionale
Parke (SANParks)
Marius Snyders
Tel: 015 781 2175 / 072 201 7936
Olga Jacobs
Tel: 012 426 5100 / 046
www.sanparks.org
Universiteit van KwaZulu-Natal
Biological & Conservation Sciences
Tel: 031 260 7367
[email protected]
www.ukzn.ac.za
Universiteit Stellenbosch
Departement Bewaringsekologie
en Entomologie
Tel: 021 808 3728
www.cons-ent.com
As deel van sy Water management
in water-scarce areas Strategic
Academic Cluster, is die Universiteit
van die Vrystaat aktief betrokke
by die Lesotho Wetlands Project.
Departement Dierkunde en
Entomologie
Tel: 051 401 2427
[email protected]
Departement Plantwetenskappe
Tel: 051 401 2514
www.ufs.ac.za/plantsci
Departement Vee-, Wild en
Weidingkunde
Tel: 051 401 2677
www.ufs.ac.za/animal
Sentrum vir Omgewingsbestuur
Prof. Maitland Seaman
Tel: 051 401 2863
www.uovs.ac.za/cem
Universiteit van die
Witwatersrand
Skool vir dier, plant en
omgewingswetenskappe
Tel: 011 717 6403
[email protected]
www.wits.ac.za/apes
Die Waterinstituut van SuidAfrika
Tel: 011 805 3537
[email protected]
www.wisa.org.za
6. Publikasies en webtuistes
• Besoek die Wetland Portal of South Africa op www.wetlands.za.net
• Mondi Wetlands Programme-webwerf – www.wetland.org.za. Die
“Wetlands Basics”-skakel bied inligting oor brosjures wat aspekte van
vleilande verduidelik.
• Working for Wetlands-webwerf – http://wetlands.sanbi.org. Algemene
inligting oor vleilande en verskillende bronne verskyn hier, of kan
by 012 843 5221 of [email protected] aangevra word. U kan
ook inteken op ’n maandelikse elektroniese nuusbrief met gereelde
bywerkings oor gebeure in die vleilandwêreld.
• Kry die riglyne wat die oorweging van vleilande in die omgewingsinpakevalueringsproses (EIA) by www.eiatoolkit.ewt.org.za/process/
wetlands.html, die EIA Toolkit-webwerf.
• Soek die 2012 National Biodiversity Assessment (NBA) wat ’n oorsig gee
van die Suid-Afrika se vleilandsisteem by bgis.sanbi.org.
• Die National Freshwater Ecosystem Priority Areas Atlas is beskikbaar
by www.csir.co.za. U kan dit ook by die Waternavorsingskommissie
bestel.
• Die Ramsar-konvensie oor vleilande is ’n interregeringsooreenkoms
wat ’n raamwerk verskaf vir nasionale handeling en internasionale
samewerking vir die bewaring en oordeelkundige gebruik van vleilande
en hul hulpbronne. Dit is in 1971 in Ramsar, Iran, onderteken. SuidAfrika is ’n lidland en 19 vleilande in die land is geregistreer en word
as van internasionale belang erken. Daar bestaan ’n moontlikheid dat
die lys aangevul kan word. Vir inligting en dokumentasie oor Ramsar en
die lys van internasionaal belangrike vleilande (Wetlands of International
Importance), besoek www.ramsar.org.
• Kry die Wetlands, Agriculture and Poverty Reduction-verslag van Augustus
2011 op die webwerf van die Internasionale Waterbestuur-instituut
– www.iwmi.cgiar.org.
WET-bestuursreeks
Alhoewel dit hoofsaaklik ontwerp is om riglyne oor vleilandrehabilitasie
werk in Suid-Afrika te verstrek, kan hierdie stel geïntegreerde werktuie
op verskeie ander aspekte toegepas word. Sommige instrumente kan
byvoorbeeld gebruik word om vleilandgesondheid en ekostelseldienste
te assesseer. Ander kan weer gebruik word om oordeelkundige
vleilandbestuur aan te moedig en ’n begrip te ontwikkel van die dryfkragte
agter die vorming en degradasie van vleilande. Dit is ook van groot waarde
vir onderwys en opleiding.
Water Wise
Tel: 0860 10 10 60
www.waterwise.co.za
Die WET-bestuursreeks is die produk van die Vleilandrehabilitasiekom
ponent van die Nasionale Vleilandnavorsingsprogram, ’n inisiatief van
die Waternavorsingskommissie. Die eerste fase van hierdie program,
wat op vleilandrehabilitasie fokus, word gesamentlik befonds deur die
Kommissie en die Departement van Omgewingsake deur die Working
for Wetlands-program wat deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Instituut
vir Biodiversiteit beheer word. Ander sleutelvennote is die Departement
van Waterwese, die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye,
die Mondi Wetlands Programme, provinsiale bewaringsagentskappe,
universiteite en private ondernemings.
Kry vleilandaantekeninge (ook
materiaal vir opvoeders) onde die
“Green Industry”-opsie.
Die navorsingsprogram se tweede fase, Wetland Health and Integrity, wat
deur die Universiteit van Kaapstad onderneem word, sal nuwe werktuie
by die WET-bestuursreeks voeg.
Wetlands Consulting Services
(Edms) Bpk
Tel: 012 349 2699
[email protected]
www.wetcs.co.za
Vir meer inligting oor die WET-bestuursreeks, kontak Donovan Kotze
by [email protected] of Working for Wetlands by [email protected].
Die reeks word deur die Waternavorsingskommissie, www.wrc.org.za,
uitgegee.
Waternavorsingskommissie
Stanley Liphadzi
Tel: 012 330 0340
[email protected]
www.wrc.org.za
Wildlife & Environment Society
of South Africa – soek Mondi
Wetlands Programme
Inligting vir hierdie hoofstuk is voorsien deur die Mondi Wetlands Programme (MWP),
Working for Wetlands, Land Resources International, die Universiteit van KwaZuluNatal, Isimangaliso Wetland Park Authority, die Sekretariaat van die Ramsar Convention
on Wetlands, en Wetland Consulting Services.
Medewerkers: Craig Cowden, Rehana Dada, John Dini, Kerry Philp, Donovan Kotze,
Duncan Hay, Stanley Tshitwamulomoni, Retief Grobler, Dick Frost, Roland Vorwerk,
Sharon Pollard en Scotty Kyle.
Ons dank aan John Dini (Programdirekteur: Working for Wetlands), Pontso Pakkies
en Umesh Bahadur vir terugvoering.