154
• Alien Weeds and Invasive Plants. L. Henderson. Plant Protection
Research Institute Handbook No. 12. ARC, Pretoria: 1-300.
• Invasive aquatic plants. L. Henderson & C.J. Cilliers. Plant Protection
Research Institute Handbook No. 16. ARC, Pretoria: 1-88.
• Alien & Invasive Animals Mike Picker and Charles Griffiths (Struik
Nature)
• Common weeds of crops and gardens in southern Africa / Algemene
onkruide in gewasse en tuine in Suidelike Afrika. C Botha. Agricultural
Research Council, Potchefstroom.: 1-384.
• Problem plants of South Africa. C. Bromilow. Briza Publications, Arcadia:
1- 315.
• Control of Unwanted Plants. Xact Information: 1-238.
• Re-use of Invasive Alien Plants is In indrukwekkende brosjure wat in
opdrag van die Werk vir Water-program die lig gesien het.
The Kode van beste praktyk vir wolskaapboerdery in Suid-Afrika, uitgegee deur
die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) sluit aantekeninge in oor
hoe om indringer uitheemse plantbestuur te hanteer. Kry die dokument op
www.nwkv.co.za of skakel 041 365 5030.
Publikasies oor inheemse plaasvervangerplante
• Creative gardening with indigenous plants. A South African guide. P Joffe.
Briza, Pretoria.: 1-372.
• Making the most of indigenous trees. F. Venter & J.A. Venter. 2nd Edition.
Briza, Pretoria: 1-320.
Webtuistes
• Kry die webbladsye vir Navorsingsinstituut vir Plantbeskerming (NIPB)
se Onkruidnavorsingsprogram by www.arc.agric.za die Quick Link:
Invasive alien plants te volg.
• Die webbladsy vir AGIS onkruid en indringerplante. Besoek www.agis.
agric.za/wip
• Soek die “Alien Invaders Info Pak” wat oor indringerspesies handel
onder die “Publications”-kieslysopsie by www.daff.gov.za.
• Die Werk vir Water webtuiste – www.dwa.gov.za/wfw
• Internasionale toegangspoort vir UIS-gereedskapstelle oor die beste
voorkomings- en beheerpraktyke asook vroeë opsporing – www.
invasivespeciesinfo.gov/toolkit/detection.shtml
• Inligting is ook beskikbaar op WESSA se webtuiste by www.wessa.org.
za (kry die “Stop the spread” opsie onder “What to do”)
Plakkate:
• Beautiful but dangerous. UIP van Durban en die oostelike subtropiese
streek van Suid-Afrika met enkele inheemse alternatiewe. Kleurfoto’s
van 42 spesies, hulle regstatus, en kontakpunte vir inligting oor beheer.
Beskikbaar van die Durbanse Metropolitaanse Omgewingsbestuurtak.
Tel: 031 300 2517
• The big bad five. Departement Waterwese en Bosbou, 1997. Foto’s
en beskrywings van vyf indringerwaterplante in Suid-Afrika; advies
en kontaknommers. Beskikbaar van die Departement Waterwese,
Privaatsak X313, Pretoria 0001
• Identifying our invading alien enemies. Werk vir Water program, 19982000. Foto’s en lyntekeninge van die aggressiefste uitheemse indringers
in Suid-Afrika. Beskikbaar van die “Communication Project”, Posbus
95823, Waterkloof, Pretoria, 0145.
Plakkate is ook beskikbaar van ander organisasies soos die Botaniese
Vereniging van Suid-Afrika.
Ons dank aan mev. Hildegard Klein en Debbie Sharp vir hul vrygewige hulp met die
konsephoofstuk.
hulpbronne en goeie
landboupraktyk
Veld
1. Oorsig
Inligting oor weiveld kan gevind word op www.agis.agric.za – klik op die nuutste
“VELD INFO”-opsie.
Gras speel ’n noodsaaklike rol in die natuur – veral as ’n voedselbron,
maar ook om beskutting te bied en om as nesmateriaal te dien. Daar is
min voedselkettings wat nie gras in die een of ander vorm insluit nie. Die
rede hiervoor is dat gr