153
Suid-Afrikaanse
kwekersvereniging (SANA)
Tel: 072 994 5368
www.sana.co.za
Universiteit van die Vrystaat
Departement Plantwetenskappe
Tel: 051 401 2514
www.ufs.ac.za/plantsci
Kry die “Invasive alien plants” opsie Departement Vee-, Wild en
Weidingkunde
op die webtuiste
Tel: 051 401 2221
Suid-Afrikaanse Suikernavor- [email protected]
www.ufs.ac.za/animal
singsinstituut (SASRI)
Dr. Des Conlong
Die Werk vir Water Nasionale
Tel: 031 508 7477
Kantoor
www.sasa.org.za
Tel: 021 441 2700 / 0800 005 376
SASRI mass-rears insek onkruid www.dwa.gov.za/wfw
biobeheeragente vir die beheer van
uitheemse plante vir die Werk vir Water Wise
Tel: 0860 10 10 60
Water program.
www.waterwise.co.za
Universiteit van KwaZulu“Water Wise” is Rand Water se
Natal
omgewingshandelsmerk.
Kry
Biologiese &
inligting oor UIS onder die “Green
Bewaringswetenskappe
Industry” kiesopsie.
Tel: 033 260 5139
[email protected]
Weidingsvereniging van SuiderAfrika (GSSA)
Universiteit Stellenbosch
Department Bewaringsekologie en Tel: 049 842 4335
www.grassland.org.za
Entomologie
Prof. Michael Samways
Tel: 021 808 3728
www.cons-ent.com
Sien ook die Centre for Invasion
Biology
7. Internasionale sakeomgewing
• Wêreldwyd word die koste van skade wat deur indringerspesies
veroorsaak word, geraam op £1.5 triljoen per jaar – byna 5% van
die wêreldwye bruto binnelandse produk (BBP).
• In ontwikkelende lande, waar landbou verantwoordelik is vir ’n groot
deel van die BBP kan die negatiewe uitwerking van indringerspesies
,
op voedselsekuriteit asook op ekonomiese prestasie selfs groter
wees.
• Letterlik alle ekosisteemtipes op die planeet word geraak deur
indringerspesies, en hulle hou wêreldwyd een van die grootste
bedreigings vir biodiversiteit in.
• Globalisering deur middel van groeiende handel, vervoer, reis
en toerisme sal onvermydelik bydra tot die doelbewuste of
toevallige inbring van organismes na nuwe omgewings, en daar
word wyd voorspel dat klimaatsveranderings sal die bedreiging van
indringerspesies sal verhoog.
Bron: www.cabi.org
CABI (voorheen bekend as die Commonwealth Agricultural
Bureaux) – www.cabi.org
CABI is ’n niewinsgewende internasionale organisasie wat wetenskaplike
kundigheid, kennis en inligting beskikbaar stel. Hulle doen al lank navorsing
oor indringerspesies wat die landbou en die omgewing beïnvloed om vas
te stel hoe hierdie spesies op natuurlike wyse beheer kan word. Hulle
bestudeer op enige gegewe tyd sowat 60 indringerspesies. Hulle beskik oor
kundigheid op sanitêre en fitosanitêre gebied – ’n gebied wat toenemend
belangrik raak, en hulle fokus op die risiko wat indringerspesies vir die handel
inhou. Hulle voorsien inligting, produkte en dienste met betrekking tot
indringerspesies, soos die Invasive Species Compendium wat tans ontwikkel
word.
World Conservation Union (IUCN) Invasive Species Specialist Group
(ISSG) – www.issg.org
Die Global Invasive Species Programme (GISP) is in 1997 gestig
as ’n kleinskaalse vennootskapsprogram met hoofsaaklik vrywilligers
as deelnemers, deur drie internasionale organisasies: IUCN – die
Wêreldbewaringsunie, CAB Internasionaal, en die Wetenskaplike Komitee
oor Omgewingsprobleme (SCOPE). Sedertdien het dit ’n produktiewe
en tegnies hoogstaande basis opgebou sodat dit die toonaangewende
wêreldwye vennootskap geword het oor UIS. Die GISP-databasis verskaf
inligting oor UIS aan agentskappe, hulpbronbestuurders, besluitnemers en
ander belangstellendes wêreldwyd. Besoek www.gisp.org.
8. Plaaslike sakeomgewing
Die ontwikkeling van klein en mikro-ondernemings is ’n kritiese faktor
in die proses van ekonomiese bemagtiging in Suid-Afrika. Sekondêre
bedryfsinisiatiewe wat gebruik maak van uitheemse indringers bied ’n
ideale geleentheid om entrepreneurskap aan te moedig onder mense van
geskiedkundig benadeelde gemeenskappe.
Waardetoegevoegde produkte sluit in:
• skerms en blinders
• dekoritems vir