Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 154

152 wie hy werk verskaf. Werk vir Water is al aan die gang sedert 1995 toe dit vir die eerste keer geloods is as deel van die regering se Heropbou- en Ontwikkelingsprogram (HOP). Elke jaar neem die program omtrent 30 000 mense in diens wat meestal afkomstig is van arm gemeenskappe. Departement van Water en Omgewingsake Tel: 086 111 2468 www.environment.gov.za Die Omgewingsonkruidbeheerkursus is ontwikkel vir mense wat ’n loopbaan wil volg in die beheer en bestuur van UIP . Ander staatsdepartemente is ook betrokke: Landbou, Bosbou en Visserye; Handel en Nywerheid; Wetenskap en Tegnologie, asook provinsiale regeringsdepartemente. Navorsingsgroepe is betrokke, soos die Landbounavorsingsraad– Navorsingsinstituut vir Plantbeskerming (LNRNIPB), die Centre of Excellence for Invasion Biology (CIB) en die WNNR. Dan is die Global Invasive Species Programme (GISP) en die Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut (SANBI) ook betrokke. Die Suid-Afrikaanse Kwekersvereniging het ook met die privaatsektor vennootskappe gestig om die bedryf op te voed oor nuwe wetswysigings ten aansien van UIP en , om seker te maak dat UIP nie meer verkoop word nie. Die vennootskap met SAPTA (die Suid-Afrikaanse vereniging vir troeteldierhandelaars) beklemtoon die gevaar van wateronkruid en visdam/akwarium-spesies deur middel van bewusmaking en opvoeding. EcoGuard Tel: 011 463 6057 www.ecoguard.co.za Jacklin Organic Tel: 017 844 1589 [email protected] www.jacklinorganic.co.za Enviro-Crop Tel: 033 386 9384 Tel: 056 213 4539 www.enviro-crop.co.za KZN Departement van Landbou en Omgewingsake Michael Braack Tel: 033 355 8069 / 079 895 3620 Dan word daar met kollegas in ander Afrika-lande saamgewerk oor die biologiese en geïntegreerde beheer van verskeie UIS elders in Afrika. Hortec Tel: 023 316 1530 www.hortec.co.za “Werk vir Water” is tans betrokke by ’n aantal gesamentlike beheerprogramme met instansies soos “Werk vir Vleilande”, “Working on Fire”, “Working on Woodlands and Woodlots”, ensovoorts. Dit is almal programme met indringerplante as element van hulle sleutelaktiwiteite. Invader Plant Specialists Tel: 021 976 6127 / 082 412 7411 www.invaderplant.co.za Landboukolleges bied opleidingskursusse aan oor die beheer van indringerspesies. Meer inligting hieroor verskyn in die hoofstuk wat handel oor landbouopleiding en -onderrig. 6. Belanghebbendes Africa Land-Use Training (ALUT) Tel: 014 717 3819 / 078 228 0008 www.alut.co.za Centre for Invasion Biology (CIB) Prof. Dave Richardson Tel: 021 808 2725 [email protected] ALUT bied opleiding aan in die www.sun.ac.za/cib beheer van UIP . Die CIB bestaan uit ’n netwerk Bull Maurice Trading navorsers deur die hele land . Kry Tel: 011 026 4077/7266 hulle name en kontakbesonderhede [email protected] op die webtuiste. www.bullmaurice.com Hulle vervaardig toerusting wat spesiaal ontwerp is om uitheemse bome en plante op ons plase uit te haal. Departement van Landbou, Bosbou en Visserye Direktoraat Grondgebruik en Grondbestuur Tel: 012 319 7685 [email protected] Provinsiale kantore van die Direktoraat Grondgebruik en Grondbestuur: Oos-Kaap Vrystaat Gauteng KwaZulu-Natal Limpopo Mpumalanga Noordwes Noord-Kaap Wes-Kaap 043 704 6815 / 079 495 4585 051 409 2623 / 084 813 1811 012 319 7562 / 082 574 7650 033 345 3557 / 073 859 2892 015 287 9944 / 071 607 6450 013 754 0727 / 083 235 6787 018 294 3343 / 083 460 9190 053 807 2612 / 073 654 0723 021 944 1425 / 083 423 4590 Ander direktorate: • Plantgesondheid Tel: 012 319 6529 [email protected] • Landbouproduk-inspeksiedienste Tel: 012 319 6504 [email protected]. za • Veeaartsenydienste Tel: 012 319 7679 [email protected] ECOPLUG Tel: 021 873 1648 Tel: 011 304 7200 www.gisa.co.za/ecoplug JEC Environmental Services Tel: 033 9