149
Dovehouse Farm
Tel: 033 330 3554 / 082 868 4517
www.dovehouse.co.za
Dovehouse Organic Farm is ’n
werkende permakultuurplaas met
’n winkel wat organiese produkte
verkoop en ’n kwekery op die
perseel. ’n Wye verskeidenheid
voorbeelde van permakultuur
kan daar besigtig word, van
huishoudelike
voedselwoude
tot ’n groentetuin-koöperasie,
geïntegreerde oes- en veerotasies
en wateroestingstegnieke. Hul
tweeweek-werkswinkels is SETAgeakkrediteer.
Jakkalskloof is in Swellendam (op
die Ashton-pad) en bied goeie
voorbeelde van waterbestuur en
huishoudelike produksie op ’n groter
skaal. Mense met ou grondhuise
op plase word aangemoedig om
die gerestoureerde grondhuis op
Jakkalskloof te besoek.
Jewish National Fund Walter
Sisulu Environmental Centre
Tel/faks: 012 801 3197
www.wsec.co.za
Lindros Whole Earth
Consultants
Tel: 082 719 7263
[email protected]
www.lindros.co.za
Durban
Botanic
Gardens
Pe rmaculture Training Centre
Lindros
is
konsultante
in
Tel: 031 322 4021
volhoubare landbou en bied ook
www.durbanbotanicgardens.org. opleidingskursusse aan.
za/permaculture.html
Food & Trees For Africa (FTFA) Newlands Mashu Permaculture
Learning Centre (NMPLC)
Tel: 011 656 9802 / 3 / 4
Tel: 083 656 8417
[email protected][email protected]
www.trees.co.za
NMPLC bied opleidingswerksessies
aan en verskaf mentorskap aan
organisasies en individue wat
volhoubare en omgewingsverantwoordelike
benaderings
tot
asook
organies
FTFA het die Permakultuur boerdery
aanvangspakket (PSP) geïnisieer gefundeerde landbou-inisiatiewe
om risiko te minimaliseer en om te wil ontwikkel.
bepaal watter projekte die moeite
werd is vir verdere belegging oor McGregor Alternative
’n tydperk. Die drie vlakke van PSP Technology Centre (MAT)
voorsien basiese tuinhulpmiddele, Tel: 023 625 1533
werkswinkels,
basislynprojek- [email protected]
www.mat.org.za
assessering en ’n verslag. FTFA
voorsien die projekte van verskeie MAT bied opleiding in volhoubare
opvoedkundige hulpbronne soos boumetodes, hernubare energie
boekies, strooibiljette en plakkate en permakultuur aan en bevorder
wat aansluit die leer curriculum wat alternatiewe tegnologieë soos
opvoeders toelaat om materiale kompostoilette,
sonoonde,
en voedseltuine te gebruik ens. MATdien as opleiding- en
tydens onderrig ’n Tuinontwerp hulpbronsentrum vir diegene wat
en
’n
aktiwiteitskedule/ hierdie beginsels en tegnologie in hul
tuinontwikkelingsplan
word eie lewens en in hul gemeenskappe
opgetrek saam met deelnemers wil verken en inkorporeer.
met die eerste opleidingsessie en
die skedule word voorgelê aan die Permaculture Education Africa
borge.
(PEA)
Tel: 028 5511 678 / 072 241 1514
Hindmarch, Avice
permaculture.education.
Tel: 072 174 1152
[email protected][email protected]
www.berg-en-dal.co.za
FTFA stel permakultuur bekend
as ’n lewenstyl en wys hoe hierdie
praktyke kan lei tot ’n beter
lewenskwaliteit.
’n
Konsultasiediens
wat
permakultuurontwerp op enige
skaal verskaf. Konsultasiedienste
word verskaf in biodinamiese
landbou.
PEA is ’n assosiasie van permakultu
urfasiliteerders, asook ’n informele
netwerkliggaam vir permakultuur.
PEA organiseer permakultuuron
twerpkursusse en doelgemaakte
kursusse en konsultasiedienste vir
Hope Nutritional Training and projekte.
Research
Tel: 011 326 3507
Bykomend
hiertoe
bied
www.hopenbc.co.za
PEA
konsultasies
aan
oor
die ontwerp van ekologiese
Jakkalskloof Permaculture
nedersettings en breedvoerige
John Raimondo – 082 441 7827
permakultuurontwerp.
Hulle
[email protected]
www.xhabbofarmcommunity.co.za bied professionele en praktiese
permakultuurkursusse
aan
op persele wat permakultuur
demonstreer. Hulle kan u ook
help om met diensverskaffers
in u gebied in aanraking te kom.
Samewerking is ’n belangrike aspek
van ons benadering.
Planner Bee Plant Care
[email protected]
www.fertilis.co.za
Planner
Bee
Plant
Care
bied
konsultasiedienste
oor
permakultuur,
organiese
en
wurmkultuur en afvalbestuur met
behulp van erdwurms.
Hulle
stel ook permakultuurartikels in
brosjureformaat beskikbaar.
Plantwize
Tel: 082 683 6048
[email protected]
www.plantwize.co.za
Hierdie maatskappy
verskaf
inheemse, organiese en perma
kultuurlandskapontwerp
asook
organiese instandhouding van tuine,
werkswinkels en opleiding.
Rainman Landcare Foundation
Tel: 044 801 5017
www.rainman.co.za
Dit is ’n geregistreerde trust
wat boere oplei in die gebruik
van permakultuur en organiese
metodes,
asook
hoe
om
gesertifiseerde boereverenigings
op die been te bring wat organiese
boerdery bedryf. Dit stel boere in
staat om toegang tot die groeiende
organiese
mark
te
verkry,
sowel plaaslik as internasionaal.
Opleidingsbeamptes is by AgriSETA
geakkrediteer.
Siyakhana hanteer een van
Johannesburg se mees prominente
stedelike permakultuurdemonstr
asiepersele. Ons onderneem ook
navorsing,
beleidsadvokaatskap,
opleiding
en
gemeenskapgebaseerde programmering om
ons doelwit– ’n gesonde ekologie–
te bereik.
The Natural Step (TNS)
Tel: 079 165 2506
www.thenaturalstep.org/southafrica
TNS is ’n internasionale raadgewende organisasie en dinktenk
wat in die vroeë 1990’s in Swede
ontstaan het. Hulle maak kontak
met leiers op sakegebied en die
regering om strategieë te skep om
die gety van omgewingsverval om
te draai en nuwe, meer volhoubare,
oplossings te genereer. Hulle bied
ingrypings op alle bestuursvlakke
aan om bestuurders op die hoogte
te hou van die kernvraagstukke
wat volhoubaarheid aandryf en
om te assesseer hoe hulle verder
op daardie reis kan vorder (die
volgende “natuurlike treë” te
waag).
The Zululand Centre for
Sustainable Development
Tel/faks: 083 308 4818
www.ecosystems.co.za/zcsd.htm
Tlholego Ecovillage and
Learning Centre
Tel: 072 118 7357
www.tlholego.org.za
Die Tlholego Ecovillage and
Learning Centre is geleë op 150ha
land wes van Rustenburg. Die
sentrum is in 1990 gestig deur die
Rucore Sustainability
Rucore Sustainability Foundation as
Foundation
’n praktiese manier om te leer van
Tel: 072 638 8580
volhoudbaarheid en volhoudbaarh
www.rucore.org.za
eidsontwikkeling in Suid-Afrika na
Ruore, wat in 1991 gestig is as ’n apartheid.
sosiale onderneming, fokus op
ekologiesgeïntegreerde strategieë Die Tlholego village is een van
vir landelike ontwikkeling. Rucore Suid-Afrika se pionier sentrums
permakultuuropvoeding,
werk saam met wêreldnetwerke, vir
en
eko-dorpontstigtings en sosiale entrepreneurs natuurbou
om gehaltedienste direk aan wikkeling. Tlholego bestaan uit ’n
gemeenskappe te lewer en residensiële dorp, opleidingsentrum
ondersteun lantermynbelegging en en is ’n ontwikkelende demonstrasieperseel. Huidiglik pas hulle
mentorskapprogramme
innoverende strategieë toe om die
land te hervorm asook landelike
SEED
broodwinning
gebaseer
op
Tel/faks: 021 391 5316
opvoedkunde, sosiale gelykheid en
[email protected]
volhoubare boerdery.
[email protected]
www.seed.org.za
Ukuvuna – Urban Farming
Centre
Geakkrediteerde
John Nzira – 073 717 5232
permakultuuropleiding
[email protected]
Siyakhana Initiative for
Ukuvuna Permaculture is in
Ecological Health and Food
Midrand gebaseer en bedryf
Security
projekte in Suid-Afrika, Lesotho,
Tel: 072 501 0756
Swaziland, Mosambiek, Zimbabwe
http://siyakhana.org