132
Sentrale Universiteit vir
Tegnologie (SUT)
Skool vir Landbou en
Omgewingswetenskappe
Tel: 051 507 3134
www.cut.ac.za
Universiteit van die Vrystaat
Rampbestuur, Opleiding en
Onderrig Sentrum vir Afrika
(DiMTEC)
Tel: 051 401 2721
www.ufs.ac.za/dimtec
NDip in Brandtegnologie word Wildland Fire Training Center
aangebied.
Africa (WFTCA)
Tel: 013 744 9328
Wetenskaplike en Navorsingsnywerheidsraad (WNNR)
Die WFTCA is ’n unieke fasiliteit
Natuurlike hulpbronne en die
op die Afrika-vasteland vir die
omgewing
ontwikkeling
van
kapasiteit,
Tel: 012 841 2911
opleiding en opvoeding oor ’n wye
www.csir.co.za
spektrum van mense, van ’n basiese
brandbestryder tot nasionale
Nelson Mandela
en internasionale beleidmakers.
Metropolitaanse Universiteit
Besoek die webbladsye van die
(NMMU)
WFTCA by www.fire.uni-freiburg.
Tel: 044 801 5028/111
de/GlobalNetworks/Africa/
www.nmmu.ac.za/georgecampus
WFTCA.htm
Brand-simposiums word
aangebied.
Universiteit Stellenbosch
Departement van Bewaringsekologie en Entomologie
Tel: 021 808 3304
www.cons-ent.com
Dienste
Firewise SA – sien Working On Orsmond Aviation
Fire (onder die vroeër “Regering” Tel: 058 303 5261
opskrif)
www.orsmondaviation.co.za
Measured Farming
Tel: 033 345 2508
Brandbestryding vanuit die lug
SAFIRE Insurance Company
’n Onderneming met ervaring in Beperk
die assessering van brande en die Tel: 033 264 8500
beraming van die skade wat daaruit www.safireinsurance.com
spruit.
Niestaatsorganisasies
Children of Fire help kinders NSPCA
met ernstige brandwonde om Tel: 011 907 3590
ingewikkelde chirurgie, terapie www.nspca.co.za
en onderrig te kry. Besoek www.
firechildren.org of skakel 011 726
6529.
6. Publikasies en webtuistes
• Besoek die webtuistes wat in hierdie hoofstuk gelys word, soos www.
firewisesa.org.za, www.workingonfire.org en www.firestop.co.za.
Inligting, asook verwysings na publikasies, word op hierdie webtuistes
gegee.
• Brandrisiko-inligting in jou omgewing word daagliks bygewerk en is
beskikbaar by www.weathersa.co.za. Sien ook die opsie “Fire Danger
Index” by www.forestry.co.za.
• Die WNNR se Meraka Instituut bedryf die Gevorderde
Brandinligtingstelsel – satellietinligting oor brande in Suidelike Afrika.
Besoek http://afis.meraka.org.za/afis
• Kobus Botha se satellietfoto’s van die weer van Suidelike Afrika (www.
weatherphotos.co.za – kies die opsie “Fires”).
• ’n CD met die titel Resource materials on the National Veld and
Forest Fire Act No 101 of 1998 bevat ’n afskrif van die