Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 129

127 Universiteit van Suid-Afrika (UNISA) Departement Omgewingswetenskappe Tel: 011 471 2213 Universiteit van die Witwatersrand Skool vir Dier-, Plant- en Omgewingswetenskappe Tel: 011 717 6404 www.wits.ac.za/apes Sentrum vir Onderhoubare Landbou en Omgewingswetenskappe Waternavorsingskommissie Tel: 011 471 2171 Tel: 012 330 0340 www.unisa.ac.za www.wrc.org.za Universiteit van die Vrystaat Sentrum vir Omgewingsbestuur Tel: 051 401 2863 www.ufs.ac.za/cem Universiteit van die Wes-Kaap Biodiversiteits- en Bewaringsbiologieprogram Tel: 021 959 2301 www.uwc.ac.za Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) Natuurlike hulpbronne en die omgewing Tel: 012 841 4781 / 2911 Tel: 033 260 6195 www.csir.co.za Parke en museums • Peace Parks Foundation www.peaceparks.org • Suid-Afrikaanse Nasionale Parke (SANParke) www.sanparks.org • Sommige museums is betrokke by biodiversiteitsprogramme. Besoek www.museumsonline.co.za vir besonderhede. Red die renosters. Om inligting te verskaf, skakel 082 908 3053 of stuur ’n e-pos aan [email protected] Party internasionale rolspelers • African Conservation Foundation – www.africanconservation.org • Bioversity International – www.bioversityinternational.org • Convention on Biological Diversity – www.cbd.int • Convention on International Trade in Endangered Species of Wild Fauna and Flora (CITES) is ’n internasionale ooreenkoms tussen regerings ontwerp om te versker dat die internasionale handel in goedere afkomstig van wilde diere en plante nie hulle bestaan bedreig nie. Besoek www.cites.org • Food and Agriculture Organisation of the United Nations (FAO) – www.fao.org • Global Biodiversity Information Facility – www.gbif.org • International Rhino Foundation – www.rhino.org • Rio+20 Sustainable Development Conference – www.uncsd2012. org • United Nations Environment Programme (UNEP) – www.unep. org • Women’s Environment & Development Organisation (WEDO) – www.wedo.org Skool-omgewingsprogramme • Endangered Wildlife Trust (EWT) www.ewt.org.za • Environmental Education and Resources Unit www.botany.uwc. ac.za/eeru • Suider-Afrikaanse Vereniging vir Omgewingsopvoeding www. eeasa.org.za • SANBI Afdeling vir Biodiversiteitsopvoeding en -Bemagtiging www.sanbi.org • SANParks www.sanparks.org/people/education • Wildlife and Environment Society SA Nasionale koördineerders vir ekoskole Tel: 033 330 3931 www.wessa.org.za. • WWF South Africa Tel: 021 657 6600 www.panda.org.za Die Nasionale Omgewingsopvoedingsprogram (National Environmental Education Programme) is ’n samewerkingsprojek tussen die Departement van Onderwys en die Departement van Omgewingsake. Nog ’n program is die SAOG Streeksomgewingsopvoedingsprogram (SADC Regional Environmental Education Programme). Besoek www.environment. gov.za vir inligting hieroor. 10. Publikasies en webtuistes • Die SANBI Grasslands Programme het ’n simposium gehou getiteld “Biodiversity: powering the green economy” in die eerste helfte van 2012 met nadruk oor die rekenskap gee van beter natuurlike hulpbronbestuur en die negatiewe impak van hulpbronagteruitgang op natuurlike kapitaal. Voorleggings gelewer by die konferensie kan gesien word onder die “resources” opsie by www.grasslands.org.za. • Die Natuurlike Hulpbron-Atlas (Natural Resource Atlas) is op www. agis.agric.za te vinde. Hierdie atlas bevat inl