ADELE
INTER nasionaal
STAR STRUCK
I’m off
to have a
baby
HET JY GEWEET?
1. Adele het die klarinet gespeel op skool
2. Angelo se stem kan gehoor word op
“Sweetest Devotion.”
3. “All I Ask” is in 48 uur saam deur Bruno
Mars geskryf
4. “Someone Like You” was op die punt
van haar bed geskryf, terwyl sy wag vir haar
badwater om in te tap.
LU
KS
GROEN VAN JALOESIE
U
Ek moet sê, jy sal groen van jaloesie wees as jy nie een van RADO se nuutste True-reeks horlosies aan jou arm
het nie. RADO True is nou meer onweerstaanbaar as ooit, net so onweerstaanbaar soos iemand wat altyd tyd
het om more te sê en boonop ’n regte dame is. Hoewel die vorm van die True nie veel verander het nie, is hierdie
pragstuk nou volgeprop met die nuutste hoë keramiek tegnologie en is beskikbaar in drie opwindende kleure:
sjokolade bruin, matroos blou en donker groen. Met stylvolle, elegante en klassieke kenmerke pas die horlosie
perfek by die elegante popster, Adele. Verder is die True so lig soos ’n veertjie aan jou arm en sal jy elke nou en
dan saam met Adele moet vra goeimore, waar is my RADO True horlosie? Net soos Adele koppe laat draai met
haar stem sal jy definitief ook koppe laat draai met jou nuwe RADO True horlosie aan jou arm. Nou net R27 200 by
ArthurKaplan.co.za
GESKRYF DEUR JOHAN UNGERER, ONS LUXURY BRANDS & EVENTS REDAKTEUR
www.blossmag.co.za|oktober 2017|17