BLOSS JooMag_Oct 001 | страница 16

COVER GIRL
Geskryf deur Francois Olivier

AGTER die skerms

Zetske van Pletzen se kalmte in’ n besige studio weerspieël’ n stukkie van haar enigmatiese persoonlikheid. Sy deel haar gunstelinge met BLOSS.
# Inspirasie
Marion Cotillard, Anne hathaway en Amal Clooney is drie van die celebs wat Zetske haarself mee vereenselwig ten opsig van styl, elegansie asook waarheen sy op pad is.
Nuwe seisoen, Nuwe Hare!
Haar hare was gesny deur Follicle Hair Atelier spesiaal vir die fotosessie!
Vrou van status? Definitief!
Sy gebruik graag grimering van Status Cosmetics.
Vernuwe vel
Sy gebruik graag die Vitamin C Radiance Therapy en die Gentle Exfoliating Treatment van Placecol.
Het jy geweet?
Zetske hou nie altyd by resepte nie en bak graag sonder suiker.

Gaan Francois Olivier se blog op blossmag. co. za om Zetske se gunsteling beskuit respep te kry blog

Zetske on Point!
Zetske se inner-skoen is deel van die So Kate reeks van Christian Louboutin
14 | september 2017 | www. blossmag. co. za