BLOSS JooMag_Oct 001 | Seite 15

ENTERTAINMENT NUUS Geskryf deur Zander de Beer entertainment@blossmag.co.za mooi, suksesvol, lewenslustig, gedrewe, akteur, skrywer, ma, dogter, sussie, vrou, fashion, beauty, frans, tale, sielkunde, sense of humor, business skills, brand, persoonlikheid, klassiek, standvastig, perfeksionis LU U AS JY VIR ZETSKE MET ‘N KAR KAN VERGELYK... Zetske van Pletzen is een van ons land se mooiste vroue en ook die ontwerper van haar eie klerereeks. Zetske se passie vir mode kan gesien word in elke kleding stuk, vanaf die ontwerp tot die aanmekaar sit van elke unieke skepping. Dit laat my dink aan die Rolls- Royce Dawn, ’n vuurwa wat met die hand gebou word en waar passie ook groot is. Met die Dawn Drophead Coupé is elke rit ’n ervaring wat liggaam en siel herstel, net soos die oomblik wat jy jou eie unieke Zetske van Pletzen ontwerp aantrek. Spesifi kasies van die Rolls-Royce Dawn sluit in, 6.6 Twin Turbo V12, 420KW, 820Nm Torque, Direct injection, governed to 250Km/h top speed, 0-100 in 5 sekondes en is beslis gebou deur diegene wat verstaan hoe ware opwinding voel. Buitengewone vakmanskap is sigbaar in beide Zetske van Pletzen ontwerpe asook die nuwe Rolls-Royce Dawn. Kontak www.daytona.co.za vandag vir meer ligting oor die Rolls-Royce Dawn. “Make all of your wildest dreams come true!” GESKRYF DEUR JOHAN UNGERER, ONS LUXURY BRANDS & EVENTS REDAKTEUR www.blossmag.co.za www.blossmag.co.za|september 2017|13