WEN! WEN! WEN!
Geskryf deur Zhan-Mishal Viviers
editorial@blossmag.co.za
’n Kursus van Stock Market
College ter waarde van
R 32000
S TOCK M ARKET C OLLEGE
“Ek is passievol oor
die bemagtiting van vroue van alle
ouderdomme, ek glo ons is nie net
op die aarde geplaas om mammas
te wees nie, maar om ons drome
te bereik. Jy is nooit te oud om jou
onafhanklikheid terug te kry nie. Kennis
is die enigste ding wat niemand
by jou kan wegneem nie.”
Amore Van Staden
Eienaar AAH
Versaffer van SMC
Stock Market Education
Stock Market College onderrig mense al vir die afgelope
15 jaar om aandele op die aandelemark te verhandel, en
is die voorste aandelemark onderwysspesialis in die land.
Hul bied ‘n dinamiese kursus aan wat jou leer hoe om
aandele te verhandel om ‘n ekstra inkomste te genereer vir
die res van jou lewe. Die kursus kan gedoen word vanuit
die gemak van jou sitkamer aangesien die volledige kursus
aanlyn aangbied word. Klasse kan ook bygewoon word by
hul kampus in Johannesburg.
Na inskrywing is die kursus vir die daaropvolgende
36 maande beskikbaar om soveel kennis te verkry
as wat jy benodig om aandele op die aandelemark
suksesvol te verhandel en om wins konsekwent te
maak. Die kursus sluit jou handelsrekening, lesings,
ondersteuningspersoneel, kursus material, daaglikse
handels idee en handelsplatform in. Bespreek jou private
afspraak vandag en geniet fi nansiele vryheid en familie tyd.
Gaan na blossmag.co.za en lees die blog
oor Stock Market College, beantwoord
dan ‘n maklike vraag om in te skryf.
blog
VIR VERDERE INLIGTING EN INSKRYWINGS SKAKEL AMORE 071 556 6979. AMORE@STOCKMARKETCOLLEGE.CO.ZA
ONS VERSKAF FINANSIERING VIR INSKRYWINGS ONS IS ‘N FINANSIELE DIENSTE VERSKAFFER – FSB NOMMER 45262
www.blossmag.co.za|oktober 2017|9