Daar bestaan talle sulke suksesverhale waar die grasproduksie
total en al ontplof het nadat slangbos op weiveld uitgeroei is. Die
groter aantal diere wat aanghou
kan word, is dus geld goed spandeer op chemiese beheer van
slangbos. Die boer se plaas is mos
veel meer werd as die kleiner be-
drag wat op chemiese beheer spandeer word ten einde dit weer tot sy
volle potensiaal te laat funksioneer.
weiding, spuit van malasse en
brand nog nie die toets van die tyd
deurstaan nie.
Die slegte nuus is dat die bestryding
nie ‘n eenmalige proses is nie, maar
eerder ‘n volgehoue poging van
drastiese beheeraksies. Ongelukkig
het al die ander beheermaatreëls
soos byvoorbeeld uitkap, be-
Die kort en lank van die verhaal is
dat iets daadwerkliks gedoen moet
word anders stuur ons weiveld in
sekere dele op ‘n ramp situasie af
met al hoe minder produktiewe
weibare gedeeltes beskikbaar.
Gids tot volhoubare produksie van weiding
Tweede uitgawe nou beskikbaar
R400
plus
posgeld
Die gewilde weidingboek saamgestel deur professor
Hennie Snyman (Departement Vee-, Wild- en Weidingkunde, Universiteit van die Vrystaat) is pas herdruk.
Beskikbaar by: [email protected]
Tel 021 4064962
Kan ook direk elektronies bestel word deur te
gaan na: www.landbou.com
Gaan heel na “winkel”, en kies dan
“weidingboek.”
‘n Moet vir elke vee- en wildboer!