JY KAN ’N VERSKIL MAAK!
Sáám kan ons die tegnologie beskerm en die toekoms verseker.
Rentmeesterskap beteken om die
beste tegnologie aan die volgende
generasie oor te dra. Dit is belangrik
om ’n toevlugsarea aan te plant
omdat dit die natuurlike opbou
van weerstand voorkom en die
tegnologie beskerm.
Rentmeesterskap van ons produkte is vir ons ’n
saak van erns. Produkrentmeesterskap is ook die
regs-, etiese en morele verpligtinge wat daarmee
gepaardgaan om te verseker ons produkte en
tegnologieë is veilig met ’n verantwoordelikheid
teenoor die omgewing.
Dit is ons gedeelde verantwoordelikheid saam
met ons lisensiehouers en ons produsente. Deur
rentmeesterskapprosesse ten opsigte van die
leeftydsiklus van produkte te volg, staan ons bankvas
agter ons produkte – van begin tot einde.
Oes die voordele van YieldGard ®
en YieldGard ® MAIZE 2-
tegnologie en plant jou
toevlugsarea aan!
Monsanto, YieldGard ® en YieldGard ® MAIZE 2 is geregistreerde handelsname
van Monsanto Technology LLC. Monsanto Suid-Afrika (Edms) Bpk,
Posbus 69933, Bryanston, 2021.
Tel: +27 (11) 790-8200 | Faks: +27 (11) 790-8350
www.monsanto.co.za