veevoedingskundige te praat om
seker te maak dat alle risiko’s in ag
geneem is, om potensieel groot
verliese te beperk.
Druiwedoppe
ingekuil en indien vir redelike lang
tye gevoer, moet die kalsium:fosfor
verhouding reggestel word. Weens
die hoë energiewaarde van sitruspulp kan dit teen redelike vlakke in
voere vir produksie diere gebruik
word.
Aartappels
Prosopis (Prosopis glandulosa/
https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/3/3c/
Handful_of_Barossa_Valley_red_grape_marc.jpg
Druiwedoppe (13.3% ruproteïene
en 32% TVV op ‘n droë basis)
geredelik beskikbaar in sekere dele
van die Wes-Kaap naby groot
wynkelders. Druiwedoppe kan met
sukses as veevoer gebruik word en
wit druiwedoppe is van groter
waarde as rooi druiwedoppe weens
die hoë vlakke van tanniene in rooi
druiwe. Hoe meer sap uit die doppe
gedruk is hoe minder waarde het
die doppe (a.g.v. die suiker wat
uitgedruk word). Druiwedoppe
word goed deur herkouers gevreet
en is oor die algemeen smaaklik.
Sitrus pulp
http://www.zfsinc.com/upload/zfs/images/
ingredientsbig/lightbox/citruspulp.jpg
Sitrus pulp (6-13 % ruproteïne en
84-87% TVV op ‘n droë basis) is ‘n
hoogsverteerbare en baie smaaklike
voedingsbron vir herkouerdiere.
Genoeg ruvoer met beskikbaar
wees indien sitruspulp vir baie lang
tye aan diere gevoer word.
Sitruspulp word ook met welslae
ongeveer 80% TVV op ‘n
droëmateriaal basis) is in sekere
streke as neweproduk beskikbaar.
Rosyne is hoogs smaaklik en hoog
in energie wat hoofsaaklik in die
vorm van suikers (tot 72%)
beskikbaar is. Rosyne kan selfs in
produksierantsoene gebruik word
en kan tot een derde van die
graankomponent in herkouerdiëte
vervang. Die voedingswaarde van
rosyne word op 75-80% van die
waarde van mielies geskat.
http://
bloximages.chicago2.vip.townnews.com/
agriview.com/
Uitskot aartappels (9-11 % TRP en
79 % TVV op ‘n droë basis) word
soms aan diere gevoer. Aartappels
is hoog in stysel en dus energie en
vars aartappels bevat ongeveer 7580% water. Aartappels word goed
benut deur herkouers, maar moet
verkieslik gekerf wees om
verstikking by veral beeste te
voorkom. Die voer van aartappels in
laag geplaaste voerbakke of onder
‘n balk of kabel bo die diere se
koppe by die voerbak help ook tot
‘n mate teen verstikking.
Aartappels wat uitgeloop het bevat
gifstowwe (alkaloïedes) in die
spruite en moet nie aan diere
gevoer word nie.
http://www.petmd.com/sites/default/files/
rasins.jpg
Rosyne
Uitskot-rosyne (6-7% TRP en
Source Wikipedia - Don A.W. Carlson
juliflora/velutina)
Prosopis of muskietbome kom wyd
verspreid in sekere dele van die land
voor en is een van die b V