indringer plante. Peule moet dus
gemaal word voor gebruik en diere
moet in gevalle waar heel peule
gevoer word in kraal gehou word
vir ten minste 10 dae om te
verseker dat pitte nie buite die kraal
versprei nie.
Turksvye
Noordweste van Kaapland alleen 1
miljoen soutbosplantjies aangeplant. Oumansoutbos het ‘n
redelike hoë voedingswaarde ( 1520% TRP en 60% TVV op ‘n droë
basis) en ‘n baie hoë drakrag.
Oumansoutbos is effe onsmaaklik
weens die hoë natrium-inhoud,
maar ‘n geharde plant met ‘n baie
hoë potensiaal as veevoer. Voldoende vars water moet beskikbaar
wees vir diere wat soutbosse bewei.
Kitsgroenvoer
Algemeen
Droogtevoeding is ingewikkeld en
die produsent kom voor ʼn ingewikkelde reeks besluite te staan.
Alhoewel droogtevoeding duur
mag wees behoort die produsent te
probeer om sy basis kudde teen alle
koste te behou. Hierdie kernkudde
ken die plaas en is reeds aangepas
in die omgewing en op die
spesifieke veld. Na die droogte sal
dit ook baie moeilik en duur wees
om weer goeie gehalte teeldiere te
bekom.
https://pixabay.com/static/uploads/
photo/2014/03/09/13/50/prickly-pear-283751_960_720.jpg
Turksvye (ongeveer 6% ruproteïene
en 70% TVV op ‘n droë basis) is ‘n
welbekende droogtebestande
gewas en is vroeër in groot
hoeveelhede in die droogte
geteisterde gebiede van Suid-Afrika
aangeplant. Turksvy blaaie kan
saam met die nodige proteïn en
vesel as onderhoudsdieet vir
herkouer diere gebruik word.
Turksvy blaaie moet geprosesseer
word (in stukke gekap) vir beter
benutting. Wanneer turksvy blaaie
as enigste voerbron gebruik word
kan dit lei tot diarree by diere.
Soutbosse
https://upload.wikimedia.org/wikipedia/
commons/6/61/Atriplex_nummularia.JPG
Alhoewel oumansoutbos tans as
groep 2 onkruid verklaar is, omdat
dit ‘n uitheemse gewas is, is
byvoorbeeld net in 1984 in die
http://static1.1.sqspcdn.com/static/
f/455611/23909719/1384732912860/day6.jpg?
token=btVQwtry91GVoV3mYXLWRQq7BLE%3
Reeds in die sewentigerjare is
stelsels vir die produksie van
kitsgroenvoer, m.a.w. graan
(gewoonlik gars) wat vir ongeveer 7
dae toegelaat word om in bakke
met baie watertoediening uit te
groei, in Suid-Afrika bemark. ‘n
Uitgebreide verslag uit Australië
sowel as plaaslik werk in Suid-Afrika
dui egter daarop dat die werklike
totale voedingswaarde van die
graanpitte min verander en meestal
slegs akkumulasie van vog
plaasvind. Swamgroei hou ook
groot gevaar vir diere in en die
stelsel word nie op grootskaal in
diereproduksie gebruik nie. Dit is
belangrik om by kitsgroenvoer wat
tot 85% vog bevat die werklike
droëmateriaal produksie van die
produkte te bereken deur die vog/
water se massa van die totaal
stermassa af te trek. Waar die
graanpitte dus ongeveer 900 kg per
ton droëmateriaal bevat, die
kitsgroenvoer slegs 150 kg per ton
droë materiaal.
Foto: Chris Kriel