WGJS Magazine 2018 WGJS 2018 School Magazine | Page 54

p a a l s r Oo Soccer World Cup As the 2018 FIFA Russia World Cup was happening at the time, the Grade 6s met on the astro and created soccer teams with odd names. We then played each other on the astro and played through group stages, quarter finals and finals. We didn’t have set positions (apart from a goal keeper) and we didn’t play set pieces, but it was very fun. The Fire-Breathing Rubber Duckies (A team) were the winners, having won each of their matches. The Salty Pretzels came in second place. It was an enjoyable afternoon to celebrate the Soccer World Cup. Chloe Lallemand Almal was baie opgewonde toe hulle by die skool aankom, want ons sou vir ’n aand by die skool oorslaap! Ons kon nie wag vir al die aktiwiteite om te begin nie, maar eers moes ons ons slaapplekke regkry en ons fone ingee. Een van die aktiwiteite was “Oreo Challenge”. Almal was in spanne ingedeel en ons moes ’n naam en ’n kreet vir die span uitdink. Die laaste aktiwiteit van die aand was toe ons “The Greatest Showman” fliek kyk. Daar was springmielies en lekker warm wafels met Neapolitan room-ys en ons kon tussen malva lekkers, sjokolade sprinkels, smarties en sjokolade-sous kies om daaroor te sprinkel. Vir ontbyt het ons heerlike sjokolade muffins geëet. Dit was ’n opwindende aand en ons sal die mooi herinneringe van die Graad 6 oorslaap nog vir ’n lank tyd onthou. Hana Noordien and Amarissa Slabbert 52