Waterkloof Alumni Nuusbrief WaterkloofAlumni Nuusbrief 2

M ARTIENS aie dankie vir die positiewe terugvoer op die eerste uitgawe van die Oud- KlofieKAN wat in die eerste kwartaal uitgegee is. Indien enige van jou klasmaats nog nie die Oud-KlofieKAN ontvang het nie, verwys hulle asseblief na die Betrokkenheid-afdeling op ons webblad: www.klofies.co.za waar hulle kan registreer op die WaterkloofAlumni Databasis om die nuusbrief te ontvang. Ons het versoeke ontvang dat ons die nuusbief se naam moet verander. Nadat ons ‘n opname gemaak het is daar besluit om die nuusbrief se naam na te verander. Ons hoop julle geniet hierdie uitgawe. Groot nuus is die Klofies se verjaarsdagvieringe wat in die week van 9 tot 13 Septem- ber plaasgevind het. Oudhoofde, sowel as oudhoofseuns en –dogters het die feeste- like gebeure bygewoon. (Akademie) Wildu slaag sy PhD Chemiese (Metalurgiese) Ingenieurswese met lof in 2019. (Tennis) OUD-KLOFIE NUUS (Akademie) Nicholas (2015) is deur die CEFIM (Carl Emily Fuchs Instituut vir Mikro- elektronika) by Tukkies as een van die top drie presteerders in sy groep en graadprogram in 2019 aangewys. (Netbal) (Fietsry) Reinardt (2007) neem hierdie jaar aan sy vyfde Tour de France deel. Hy het ook derde in die Grand Prix of Aargau Canton in Switserland geëindig. (Sang) Amoré (2017) studeer aan Essex Tinita (2017) is in die University Sports University. Sy is 110 uit 883 op die South Africa (USSA) 2019-span op- LTA University ranglys. Sy behaal geneem . ’n tweede plek in die Universiteit se Newcomer of the Year. AJ (2010) is lid van die geestelike groep S1 wat die Ghoema 2019 vir die Beste Geestelike Album verower het. IN DIE KOLLIG Daantjie Badenhorst: Daantjie “Dinamiet” ARTIKELS • Henk Deist: Van Pretoria tot in Nederland • Landis Lategan: Mnr. Waterkloof 1991...die eerste Mnr. Waterkloof • Pieter, André en Jan- neman Malan Malan-broers blink uit op die krieketveld 2019...IN OËNSKOU FOTOBLAD • Van toeka tot nou • Kloof hou vejaarsdag REGISTREER (Hokkie) (Gholf) (Krieket) Miecke (2016) is lid van PUKKE se Christiaan (2011) wen sy eerste Meesters Hardus (2007) speel in die 2019 IPL vir die Kings XI Punjab. hokkiespan wat die Varsity Cup 2019 in die Europese Toer, die 2019 Estrella Damm N. A. Andalucia Masters in Span- gewen het. je. Hy kwalifiseer vir die 2019 Britse Ope.