Stabilis Julie 2019 Stabilis Julie 2019 | Page 2

HIsToRY Grey College in 1919 [Nuus] Grey Kollege Sekondêr Julie 2019 Cravenweek kom huistoe Landswye toernooi vir tweede keer in Bloem Mr James Lyle in 1917. Photo: Archive One hundred years ago Grey College looked completely different to what we see today. The school had been on the current premises for 12-13 years and the school buildings included the main building, Murray House, Brill House, Hamilton Hall and the headmaster’s residence. The following did not exist: Leith House, the Reunie Hall, the swimming pool or any of the sports fields. T h e h e a d m a s t e r, M r James Lyle, was faced with a tremendous task in and before 1919. The reasons for this were the following: In 1908 the school and the university officially separated, leaving the school little time to get settled before the First World War broke out in 1914. 1919 was just one year after the end of the War in 1918. The First World War was, of course, also preceded by the Rebellion in 1914, an event which had a profound effect on a school like Grey College. These were turbulent times, and the school was lucky to have an experienced headmaster in the person of Mr James Lyle. He was widely regarded as a calm and sturdy person. His inherent fairness was one of the most important reasons why Grey College was as free as possible from all the disruption in the world around the safe environment of the school. He succeeded where a more hot-headed individual could possibly have disrupted the equilibrium at the school. Many activities which had a sporadic existence in Brill’s time took firm root during this time. The foundation was laid for great achievements in rugby, hockey and athletics. The Cadet Corps was firmly established and the school magazine became a regular feature. - VLADIK SEAGREEN Die A-rugbyveld is reg vir Julie 2019. (Inlas: Nuwe kleedkamers in aanbou.) Met 17 spelers in die Vrystaat se o/18 Cravenweek-span en ‘n verdere sewe in die o/18 Akademie-span kan dit nie anders as reg wees dat die Cravenweek vanjaar weer by Grey Kollege aangebied word. Die 27 wedstryde sal op die Hoofveld en op die Johan Volsteedt Oval plaasvind. Dis vir Grey Kollege ‘n groot voorreg om die Cravenweek vir ‘n tweede keer aan te bied op die skoolgronde, nadat Grey dit in 2005 aangebied het as deel van die skool se 150-jarige feesvieringe. Die Cravenweek lok jaarliks baie toeskouers. Die 3 koshuise, naamlik Murray-huis, Brill-huis en Leith-huis, huisves die spelers en afrigtingspanne van die 18 spanne wat aan die Cravenweek deelneem. Die nuwe geriewe en kleedkamers by die A-veld, waarvan die konstruksie teen die einde van Maart begin is, gaan hoofsaaklik gebruik word vir ablusiegeriewe. Daar is reeds in die verlede genoem dat die bestaande geriewe waarskynlik onvoldoende is vir ‘n groot aantal spelers en besoekers. Die beplanning is om die geriewe en alles by die hoofveld gereed te hê voor die begin van die Cravenweek. Die 18 spanne se spelers sal na ‘n lekker rowwe stryd teen hul opponente daar gaan kan afkoel. Die hoofborg vir hierdie jaar se Cravenweek is SA Rugby. Die Cravenweek vind vanjaar vanaf die Dale-boorling trek VS toe Mnr HD van Heerden het aan die die leisels oor by Me Jana Carr begin van die tweede kwartaal by wat tydelik aangestel was, en die skool se Lewenswetenskappe- sal verantwoordelik wees vir departement aangesluit. Lewenswetenskappe vir die graad Mnr Van Heerden is ‘n gebore agt- tot graad elf-seuns. Oos-Kapenaar met onderwys in sy Mnr Van Heerden se persoonlike visie bloed. Hy het in 2004 gematrikuleer is om daarna te strewe om die beste aan die Hoërskool De Vos Malan in te wees in alle opsigte. Dit is dan ook King William’s wat hom na Grey Town, waarna hy Kollege gelok het. sy loopbaan in Hy is ‘n man met ‘n onderwys begin passie om sukses het deur vir ‘n te kweek. B.Ed-graad aan Hy is ‘n groot die Universiteit sport-liefhebber, maar het veral ‘n van Potchefstroom passie vir rugby. te studeer. Hy glo rugby Hy voltooi bou vriendskap, dan ook sy graad dissipline, respek in 2008, waarna en hoe om as ‘n hy vir twee jaar span saam te skool gehou het werk. Hy is dan by sy alma mater ook betrokke by Hoërskool De Vos die afrigting van Malan en daarna by Dale College die onder 15 C- en D-rugbyspanne. aangesluit het Mnr HD van Heerden waar hy vir die Die boodskap wat Foto: Eduard Büchner mnr Van Heerden afgelope 8 jaar vir die Grey-manne wil oordra, is homself goed van sy taak gekwyt “wees standvastig in jou geloof, het. Mnr Van Heerden kom uit ‘n kies altyd om ‘n goeie mens te wees, respekteer almal en hou aan om jou familie van onderwysers en hy het self hierdie edel beroep gekies, want skool se naam hoog te hou op alle hy voel dat dit die beroep is waar ‘n vlakke”. mens die grootste impak op mense Dit wil voorkom asof mnr Van se lewens kan maak en sodoende ‘n Heerden gou deel gaan word van die beter samelewing kan bou. Grey-familie. Mnr Van Heerden neem - WOUTER VAN ASWEGEN 2 Fotos: Eduard Büchner 1ste tot die 6de Julie plaas. Die Vrystaat-span het verlede jaar vyfde geëindig en hoop om hierdie jaar daarop te verbeter. ‘n Groot aantal (soos genoem) van die eerstespan- en Cherries-spelers vorm deel van die Vrystaat-aanslag. Dis vir Grey Kollege ook ‘n groot prestasie om vir mnr Bobby Joubert, wat die o/16 A- en B-spanne afrig, en vir mnr Adolf Swiegers, wat die o/15 A- en B-spanne afrig, as afrigters van die Vrystaat se Cravenweekspan te hê. Die kersie op die koek is die aanstelling van mnr Wessel du Plessis as SA Skole-afrigter. Dit is ‘n besondere eer vir die skool en ‘n erkenning vir sy insette in rugby. - GIDEON BRESLER New NSC June exams meant to prepare learners for better future This past May, the Department of Basic Education announced a new approach to the supplementary examinations, doing away with the usual February / March dates in favour of a much later starting date in May / June. “We are saying now we need people to have more time to prepare for these exams,” says Basic Education spokesperson, Elijah Mhlanga. He added, “In the past you would receive your results of the November exam in January and you would write again in February. This means that the circumstances that led you to fail are still the same. Learners need more time to prepare for the exams.” An additional change will be the number of subjects a candidate will be allowed to rewrite. Shifting from the previous maximum of just two subjects, candidates will be allowed to rewrite as many subjects as they need. This includes subjects failed, as well as subjects candidates would like to improve upon. The new dates for the rewrite exams will also merge with the Amended Senior Certificate examinations, an exam reserved for adults hoping to secure a National Senior Certificate post-high school. Mr Pieter Wessels, deputy principal, had the following to say on these changes, “Many of our boys regard the later examination times as problematic, because they will now lose half a year after completing the original NSC examinations. This means that they might have to adjust or postpone the plans they had for the coming year. I do understand the reasoning behind the extension, however.” - VLADIK SEAGREEN Piet May is ‘n legende in eie reg Piet May in aksie tydens die Paarl-interskool. Piet May is lewenslustig – almal weet dit. Jy sien hom altyd in sy Grey-mondering – en nooit sonder die vlag nie! Peter May (of Piet, soos almal hom ken) is ‘n legende. Min mense weet egter waar hy vandaan kom en wat sy geskiedenis is. Piet is gebore in 1952 in Gugulethu naby Kaapstad. Hy het groot geword in die Wes Kaap, maar later het hy en sy familie na Edenburg in die Vrystaat verhuis. Hy het self rugby gespeel, as skrumskakel vir die laerskoolspan. Dit het by hom ‘n liefde vir rugby laat ontwikkel. Piet het skoolgegaan to standerd ses (nou graad 8), maar het Foto: Verskaf wel voortgegaan om sy matriek deur die pos klaar te maak. Hy het vir baie jare by die Krieketunie gewerk as assistent veldopsigter. Na sy aankoms in Bloemfontein in 1974 het hy gou met Grey Kollege te doen gekry. Hy het net op ‘n dag besluit om te gaan rugby kyk en het sy verbintenis met die skool op ‘n informele wyse begin. Piet het al oor die hele land gereis agter die “navy trui” aan. Hy noem die plekke en onthou elke toer soos gister: Pretoria, Oos-Londen, Stellenbosch, Port Elizabeth, Brandfort (ja!) en Pietermaritzburg. Volgens hom te veel om op te noem. - ARGIEF