Stabilis December 2017 STABILIS December 2017 | Page 3
s
sTaBILIS
Die skool se
Annus Mirabilis
in oënskou
geneem
Grey se eerste rugbyspan het vanjaar
met ʼn byna foutlose seisoen afgesluit.
Die eerstespan is tans tweede op
Rugby365 se Skole Top 20-ranglys.
Ander rugbyprestasies sluit in die
S.A.-skole spelers Rikus Pretorius,
Christopher Schreuder en Ruan
Greyling. Grey rugby is op die oomblik
eerste op die ranglys in Suid-Afrika.
Christopher Schreuder het beïndruk
deur nasionale kleure in beide rugby èn
krieket te ontvang.
In die tweede kwartaal was die
fokus gerig op die geloofsaspekte van
die Grey-seuns, met saalbesoeke deur
Dr Rodney Seale asook Jo Black. Die
aanvang van G4C (Grey for Christ) was
ʼn reuse bydrae tot die geestelike
ontwikkeling van die skool.
Grey for Africa was 2017 se
musiekfees-tema. Die gaskunstenaars,
Corlea Botha, Oddo Bam en Refentse,
tesame met die kultuurspan, het
verseker dat die Sand du Plessisteater
weer stampvol Grey-gemeenskapslede
was om die simfonie van sang en
musiek te aanskou.
Montpellier –ʼn gesogde Franse
Top-14 rugbyklub – het die pers se oë
stewig op hulself gerig toe hulle die
Badawi Legacy- Beursprogram by Grey
tot stand gebring het. Die program
beoog om oor ʼn sekere aantal jare,
finansiële bystand aan sowat 50 leerders
te verskaf. Frans as tweede addisionele
taal sal ook vanaf 2018 by die skool
aangebied word. Die program sal ook
die aanstelling van ʼn Frans-onderwyser
vir 5 jaar, finansier.
Nog ʼn reuse hoogtepunt was toe
400m wêreldrekordhouer, Wayde van
Niekerk, vroeër die jaar ʼn besoek aan sy
alma mater afgelê het. Hy het die
gesogde 18-karaat goud erepenning van
die skool ontvang. Om 2017 op te som:
dit was ʼn prestasiegevulde jaar vir Grey,
wat aansporing gee.
- NICOLAAS WIPPLINGER
STABILIS Grey College Secondary December 2017
[News]
Grey and SMS High School
make magic happen in sync
Gentlemen bring a dash of style to the show
The suave boys on stage with the lovely ladies.
Five Grey boys, namely Eric Diswane;
Logan Landman; Neo Humampe,
Olwethu Sifumba and Chad Jongbloed
were invited to take part in the Saint
Michael's school production of High
School Musical, directed by Saint
Michael's Ms Amanda van Eeden and
ably assisted by SMS learners Lalique
Titus and Keke Ramakarane.
High School Musical is a teenage
production that focuses on the lives of
Troy, Chad, Zeke, Ryan, Coach Bolton,
Ms Darbus, Sharpay, Kelsi, Taylor,
Gabriella and many more. This is a
musical drama that displays the main
characters Troy and Gabriella's love for
each other; it's basically a modern twist
on Shakespeare's classic Romeo and
Juliet.
This was brilliantly brought to life
by the Saint Michael's girls as well as the
Grey boys. The play took place in the
Saint Michael's Jubilee Hall and was
sold out for most evenings. This
production for med bonds of
friendship between the Saint Michael's
girls and the Grey boys and they had a
lot of fun onstage and off. It is safe to
say that there was some chemistry
among the cast members.
Die unieke Grey-dame gaan verder die wêreld verken
Me Bets Bezuidenhout gaan aftree aan seuns hou tot volgende jaar wanneer sy Grey uniform en ʼn pienk uitrusting
teen die koue. Die twee vriendinne is
die einde van Februarie 2018, nadat sy en haar hond, Schatzi, die skool verlaat.
Die afgelope paar jaar het Juffrou onafskeidbaar – nog een van Juff Bets
18 jaar by die skool betrokke was.
Bets ʼn getroue volgeling bygekry, se uniekhede.
Juffrou Bets is 'n instelling by die skool.
Die interessante dame is lief vir
Sy het in 2000 by Grey begin Shatzi. Die viervoetige vriendin het
skoolhou en het in daardie tyd Engels haarself gou tuisgemaak by die skool en lees, gaande oor sport – veral rugby. Die
en Duits as vakke aangebied. Sy was sy het haarself selfs toegerus met ʼn seuns vir wie sy skoolgehou het sal
getuig oor haar werksetiek – soms
ook betrokke by hokkie; sy was
baie teen hulle s'n – haar humor,
vanaf 2015 tot 2017 die
haar omgee en soms net die blote
spanbestuurder van die 0/16A
gesels en die invloed van haar
hokkiespan.
lewens-kennis.
Juffrou Bets was by Jim
Mens kon nooit kanse vat met
Fouché op skool en het toe by
Juffrou Bets nie want in die tyd wat
Kovsies gestudeer. Haar eerste pos
onderwysers nog toegelaat was om
was by Edenburg Hoërskool en sy
dit te doen, het sy glad nie
het ook later skoolgehou by die
geskroom om laatkommers met
destydse JBM Hertzog Hoërskool,
haar lat in die hand by haar deur in
Bloemspruit Hoërskool, Sentraal
te wag nie – en sy het geweet hoe
Hoërskool en H.T.S Louis Botha
om dit te gebruik.
Hoërskool. Sy sê van al die skole is
“Grey was sedert my seun se
haar gunsteling skool beslis Grey
dood in 1989 en my man se
Kollege.
heengaan in 2001 my veilige hawe.”
By Grey het sy baie herinne-
Juf Bets het besluit om by Grey
ringe gebou maar haar gunsteling
die voetspore van haar om 'n mate
herinneringe is toe die skool nog
van nabyheid en troos te voel.
met treine na interskole gereis het.
Sy sê die Grey-familie was nog
Al gaan Juffrou Bets die skool baie
altyd ʼn steunpilaar vir haar. Sy het
mis, sê sy daar is ʼn rede hoekom ʼn
besef dat ons elke dag voluit moet
mens op 65 jaar moet aftree. Wat
lewe, want sy glo dat “Tomorrow is
die toekoms inhou is vir haar nog
promised to nobody.”
duister, maar sy weet die Vader sal
Die leerders was bevoorreg om
vir haar sorg.
Juffrou Bets as ʼn onderwyser te hê
Sy sê sy sal haarself besig hou
en sal haar baie mis. Haar sin vir
met al die dinge waarvoor daar
humor en omgee vir die seuns sal
nooit tyd was nie en sy oorweeg om
altyd onthou word.
Engels ekstra klasse te gee. Juffrou Juffrou Bets en juffrou Schatzi.
Foto: Verskaf
- VLADIK SEAGREEN
Bets sal haar boodskap aan die
Photo: Supplied
The end of the play wasn't
necessarily goodbye as the Grey cast
members were invited to be present at
the Saint Michael's Chapel. This was a
very heart-warming time for the boys,
as the girls wrote special goodbye
messages which were read out in the
Chapel and gifts were given to the boys.
Ms Amanda van Eeden was very
complimentary with reference to the
boys' behaviour, enthusiasm and talent.
She believes that further collaboration
of this nature is absolutely on the cards
and she looks forward to this.
- CHAD JONGBLOED
shOrT News
Nous sommes Grey.
Bienvenue dans notre
ecole. Parlez-vous
Francais?
For the first time in the history of
Grey, French as a subject will be
available to College learners from
Grade 10. Classes will be taught after
hours.
This initiative was driven by
Old-Greys who are currently
associated with the Montpellier
Rugby Club in France. The project is
funded by an anonymous donor. Ms
L du Toit has been appointed as the
first French teacher; she will be paid
from the donor funds.
Learners will have the oppor-
tunity of travelling to France as
exchange students or sportsmen.
Final examinations will be prepared
by the Independent Examination
Board after which learners will be
able to read, write and speak this rich
language. Learners who are
interested in signing up for French
as an 8th subject should direct all
enquiries to mr Wessels, deputy
headmaster.
Application forms should all
be accompanied by written consent
from parents as class sizes are
limited to 20 learners per class.
Registrations commence at the
beginning of the Grade 10 year.
A sponsorship programme is
also in place through the generous
funding of the Badawi Legacy
Scholarship Programme. This
programme is committed to
carrying the financial cost of the
French teacher's salary for a period
of five years, as well as offering 50
aspiring learners a full bursary with
no conditions or any other
obligations. Montpellier Rugby Club
has furthermore agreed to the
sharing of coaching techniques and
exchange programmes for rugby
coaches.
Successful applicants will be
assessed according to leadership
abilities, academic performance and
the sport of rugby.
- JOSHUA LOWE
3