Stabilis December 2017 STABILIS December 2017 | Page 2
sHOrTNews
2
[Nuus]
STABILIS Grey Kollege Sekondêr Desember 2017
sTaBILIS
S
E-future is here
and it looks good New leaders are focused on inspiring
Next year will mark the introduction
of e-books at Grey. This is still an
experimental phase giving learners
the option to still buy physical
books; however, the introduction of
this sought-after concept in the
world of teaching, should it be
successful, will show great improve-
ments in many areas of teaching.
The generic articles on e-
learning will always mention the
lower probability of children
developing back pain, the interactive
platform for teachers and learners to
discuss work and the eco-friendly
and cost effective nature of having
books that aren't made of paper.
While these are all valid points,
the problem in the modern age is
accessibility and with more and
more things becoming digitised to
fit to your phone's screen, it was
about time school books reached
the one thing any given learner will
have at all times. The “my dog ate
my homework” excuse may no
longer work. As books become
digitised, certainly homework
should too, and with this generation
being able to text and drive, text and
walk, text and talk and text and
procrastinate, the switching between
Whatsapp and Moodle on one
device must inherently be easier than
having to switch between a pad of
paper and a phone.
One thing few of the generic
articles fail to mention though, is the
risk of even less participation in
class. With books on a learner's
phone, the chance that the learner
has to quickly check a Snapchat
story while in the middle of reading
Shakespeare's greatest, increases.
- RELE TSOAI A big brother system could help learners buy into their vision
Zander du Plessis, Rocco Steyn and Trevor de Lora, leaders of the school for 2018.
On 19 October 2017 the new school
captains were announced: Rocco Steyn
as school captain; Trevor de Lora as
head boy of hostels and Zander du
Plessis, head boy of city.
The school captain has given us a
motto for 2018, Inspire the Change.
Broken down into its fundamental
elements, to inspire is to fill someone
with the urge to do something,
something creative, and to change is
become different.
When asked about their plans and
visions for the year ahead they said," We
would like to make Grey a unit again, to
really show the younger grades the
values and principles of being a true
Grey Gentleman."
Photo: Eric Diswane
To make their visions a reality they
have a few plans which will be
implemented. This includes a Big Brother
System in which every matric is allocated
younger boys to mentor.
- TRAVIS JANBROERS
Stigtersnaweek bly samekoms van manne wat diep spore getrap het
Herinneringe aan die manne wat vooraf gegaan het.
Foto: Eric Diswane
Byna 1000 Oud-Greys het die naweek
van die 13de Oktober vir die
stigtersnaweek teruggekom uit die
uithoeke van die wêreld om reünie te
kom hou. Daar is al dikwels gevra
hoekom Grey manne, vyf jaar tot 60
jaar na skool, aanhou terugkeer na hul
Alma Mater. Maar soos ʼn voormalige
skoolhoof gesê het:: “As ons daardie
antwoord gehad het, sou dit nie
dieselfde gewees het nie.”
Die Vrydagoggend tydens die
saalperiode het voormalige hoof- en
onderhoofseuns met die seuns gepraat,
lewenslesse gedeel en stories vertel van
hul dae op skool. Die 1987-jaargroep
het ʼn stel muntstukke wat in omloop
was in 1987 aan die skool gegee ter
herinnering aan hul reeds oorlede
klasmaats.
Die Past vs. Present wedstryde het
gou daarna afgeskop met muurbal,
krieket, tennis, hokkie en selfs die 2012
en 2007 jaargroepe wat teen mekaar
rugby gespeel het. Die res, oud en jonk,
het na die saalperiode aan die straatmyl
deelgeneem en toe ʼn tradisionele Donut
en Coke geniet, terwyl die ander Oud-
Greys gekuier en ou vriendskapsbande
versterk het.
Die Vrydagaand het die het die
dinee plaasgevind waar mnr Deon
Scheepers sy jaarverslag voorgelê het.
Mnr Charl Marais (matriek 1962) was
die gasspreker. Daarna het almal
beweeg na die Eufeessaal vir die kuier-
en-onthaal tot laat. Die Saterdag het die
Oud-Greys met mekaar en hul families
by die skool gekuier om die naweek af
te sluit.
Na ʼn naweek van min slaap,
stories en baie kuier, het die Oud-Greys
dit as ʼn “oorweldigende-lekker-
naweek” beskryf. Volgens hulle was die
naweek weer ʼn bewys van hoe ʼn groot
invloed die skool op hulle lewens gehad
het - en nog steeds het.
- WIESNER HECHTER
Skoolhou was vir haar meer as net haar vak aanbied
Na 11 jaar by Grey Kollege het me
Corné Grobbelaar besluit om ʼn
heeltydse mamma te wees en te sien hoe
haar twee mooi dogters groot raak .
Me Grobbelaar was onder die
kinders bekend vir haar rekeningkunde
vernuf en vir haar spesiale lewenslesse.
Sy het almal wat by haar klas gehad het
by die naam geken en het goeie
verhoudings gebou met die seuns.
Sy vertel haar beste herinnering is
waarskynlik haar eerste trein inter na
Paul Roos.
Haar raad aan nuwe jong
onderwysers is om altyd grense te
behou, en te onthou dat skoolhou oor
baie meer as die vak gaan. Sy voel ook
dat jong personeel na die ouer
personeel se raad moet luister.
Juf Corné sê dat sy die seuns die
meeste sal mis. Sy was veral mal oor die
gesprekke in die klas – veral met die
senior klasse. Sy sal graag onthou wil
word as ʼn onderwyser wat vir meer as
goeie punte omgegee het; ʼn juffrou wat
die seuns geken het vir meer as net hul
prestasies of posisies.
Me Grobbelaar was betrokke by
die VCSV en sy het vanjaar gehelp met
die totstandkoming van die G4C
inisiatief. Sy was ook vir baie jare in
beheer van die Ball-komitee en
personeelaangeleenthede.
- NICO DU PLOOY
Juffrou Corné
Foto: Verskaf