Senwes Scenario Maart - Mei 2020 | Page 5

ALGEMEEN Pieter & Tshepo REËNVAL Natste seisoene oor die laaste 104 jaar r o o l Ora oor... geh FRANCOIS DE KOCK Nuwe Uitvoerende Bestuurder van Senwes Credit Tydens ’n indiepte onderhoud nadat hy die pos oorgeneem het by die uitgaande uitvoerende bestuurder van Senwes Credit, Pieter Swart. ‶ Oor tyd was dit nog altyd droog en daar was altyd 'n oormaat reën, dit was nog altyd koud en het altyd vroeg geryp. In gemid- deldes gebeur hierdie goed nie altyd in dieselfde tyd nie. Jy moet die produsent in staat stel om deur die moeilikheid te beweeg SIBONGILE CELE Former accountant turned rooftop urban farmer During a Farmer’s Inside Track video epi- sode, Cele describes how he managed to create an agricultural business on a rooftop in Hillbrow, Gauteng where you need to be fully aware of the “business” in “agri-business”. om hulle in goeie tye in die ‶ We are looking for solutions that staat reg te trek, kontantvloei reg where we can shorten the food posisie te plaas om hulle balans­ te kry en die regte beleggings te maak. Jy moet verstaan wat hulle strategie is en binne-in hul besigheidstrategie, stel ons die finansiële beplanning op en bou ″ scenario’s. MET UITERS LAE reënvalsyfers in die voorseisoen by 27 weerstasies, was daar tot na die planttyd ’n fenomeen dat sulke uiterste droë tydperke met baie nat tydperke opgevolg word. Vanaf begin November 2019 tot 14 Januarie 2020, het dit gemiddeld 306 mm oor dieselfde 27 weerstasies gereën as wat tydens die droogtetyd­ perk berig is. Die langtermyngemid­ deld vir die dienooreenkomstige period­­e is 222,5 mm. Die reënval was dus 83 mm hoër as die gemiddeld oor die tydperk, oftewel 37,3% meer. Daar is slegs ses seisoene in die afgelope 104 jaar waartydens dit meer as hierdie seisoen vir die ooreenstem- mende periode gereën het. Dit was die volgende seisoene met die volgende reënvalsyfers:  2010/11 seisoen: 361 mm  1933/4 seisoen: 357 mm  1917/18 seisoen: 347 mm  1995/96 seisoen: 339 mm  1975/76 seisoen: 320 mm  1943/44 seisoen: 314 mm  2019/20 seisoen: 306 mm Die 2019/20 seisoen is uniek omdat ’n rekord droë periode opgevolg is deur ’n bogemiddelde nat periode die seisoen, wat verreikende gevolge het. • Lees meer oor wat dit alles beteken op bl. 17. we can bring into the inner city mile. People have access to food, and we don’t have a situation where people in Africa say there is a shortage of food - so we want to outgrow the system and be the ″ solution. SENWES SCENARIO | HERFS • AUTUMN 2020 3