Senwes Scenario Maart - Mei 2020 | Page 17

Jou trots ons passie JOU FAMILIE JOU PLAAS JOU DROOM Kom ons gesels ... @Bayer4Crops @DEKALBSA Bayer (Edms) Bpk. Reg. Nr. 1968/011192/07 Wrenchweg 27, Isando, 1601. Posbus 143, Isando, 1600. Tel: +27 11 921 5002 www.cropscience.bayer.co.za www.bayer.co.za Ons weet boerdery is nie net ’n werk nie. Dis ’n leefstyl. Dis hoekom ons daar is. Met ons passie vir innovasie, geanker in navorsing en ontwikkeling, gerugsteun deur die raad van kundiges en ondersteun deur volgehoue vennootskappe, bly ons streef na ’n beter toekoms vir ons land en vir jou, die boer. Om die nasie te rugsteun het jy ’n vennoot nodig wat agter jóú staan elke oomblik van die dag. Maak Bayer daardie vennoot in jou besigheid. Jou trots is ons passie.