••••
T OEK OM SF OK US
Beplanning in tye
van onsekerheid
JENNY MATHEWS
Toe hierdie artikel ingehandig moes
word, het die verpleging en opvolgende
verlies van my dierbare moeder weens
’n uiters aggressiewe leukemie, al my
tyd in beslag geneem. My seun, Gavin
Mathews, is ’n jong bees- en graanboer
in die KZN Middellande en ’n aktiewe
mentor in die Graan Suid-Afrika
Boerontwikkelingsprogram. Hy het vir
my ingestaan en dié maand se artikel
vir my geskryf. Ek glo dat julle ’n jong
man se perspektief in Toekomsfokus sal
geniet! – Jenny.
L
andbou is vol onsekerhede.
Boere word gebombaardeer
deur die media met wat verkeerd
gaan in die landbousektor en die
probleme wat ons in die gesig
staar. Hulle moet deurlopend
luister na die nimmereindigende
50
GEEN WYSE MAN OF DAPPER MAN LÊ OP DIE
SPORE VAN GESKIEDENIS EN WAG VIR DIE TREIN VAN
DIE TOEKOMS OM OOR HOM TE RY NIE
– EISENHOWER –
politieke debat oor aspekte wat
hulle direk affekteer, maar waar
oor hulle baie min beheer het.
Boere is ook altyd uitgelewer aan
die genade van Moeder Natuur.
Daar is die normale uitdagings in
die vorm van vloede, droogtes en
vernietigende reënvalpatrone of
windstorms wat kosbare bogrond
uitwis; en dan is daar ook aard
verwarming, soos gesien kan word
in die toenemende klimaatsveran
deringe. Dit is dikwels werklik ’n
uitdaging vir boere om te weet of
JUN/JUL 2017 • SENWES Scenario
hulle links or regs moet draai. Hoe
fokus ’n mens werklik met praat
jies oor al die onsekerhede en die
omvang daarvan in die landbou
sektor. Hoe dink ’n mens? Hoe
BEPLAN ’n mens?
Generaal Eisenhower het per geleent
heid gesê, ‘Ek het nog altyd gesien
dat planne nutteloos is; maar
beplanning is onontbeerlik’.
BEPLANNING is een van die
mees belangrike verantwoor