Senwes Scenario Desember - Februarie 2020 | Page 44
LANDBOU-EKONOMIESE DIENSTE
Finansiële uitvoerbaarheid- en lewensvatbaarheidstudies
Voorsien landbou-ekonomiese bestuursnorme en riglyne (insetkostebegrotings, huur- en produktiewe waardes, meganisasie- en
kontrakteurskoste)
Agent vir Software Farm (installering & opleiding van finansiële boerderybestuursprogramme o.a. SimFini, Akkoord, Duet ens.)
Volledige Meganisasie behoeftebeplanning
Holistiese boerderybestuursdoeltreffendheid & opvolggereedheidsontleding
Opleiding (kort kursusse in strategiese en finansiële bestuur)
E-Buro (boerderyfinansiëleprestasie & tegniese doeltreffendheidsontleding en markvergelyking)
Kontak ons vandag by 018 464 7543
Breek steeds nuwe Grond
Senwes Landbou-Ekonomiese Dienste fokus op die ontwikkeling van pasgemaakte
oplossings deur die insameling en verwerking van toepaslike data tot betekenisvolle,
relevante en bruikbare bestuursinligting vir ingeligte besigheidsbesluitneming.
A gri rewards