Senwes Scenario Desember - Februarie 2020 | Page 38
PERSPEKTIEF | PERSPECTIVE
35 | Dink jy na oor die toekoms?
ou dae was dit ’n belediging, nou in die
vierde industriële revolusie kan dit ’n kom-
pliment wees, want dit was immers Albert
Einstein wat gesê het dat verbeeldingryk
heid die ware teken van intelligensie is.
Die vierde industriële revolusie begin nuwe
vrae vra soos: Wat is ’n mens of boer? Wat
is jou rol? Die paradoksaal is dat dit ons
nuwe vars vrae laat vra oor wat die mense
nou eintlik na die tafel bring.
Die effek van die vierde
industriële revolusie?
Werk
Almal is bekommerd oor die beskikbaar-
heid van werk, maar die waarheid is dat
besigheid so werk dat mense oor die kort
termyn hulle werk kan verloor. Ons in die
vierde industriële revolusie moet weet dat
besigheid altyd kunsmatige intelligensie
bo gewone of natuurlike onnoselheid sal
verkies. Waarheid is dat baie dit so ver-
kies. Neem byvoorbeeld ’n hotel. Wil jy
regtig praatjies met die persoon agter die
toonbank maak? Nee, jy sou ook eerder ’n
masjien verkies.
Groot Data
Groot Data bring ervaring in ’n japtrap. ’n
Wynboer neem 30 jaar om ervaring op te
bou, maar met Groot Data kan inligting van
10 000 wynplase van dieselfde streke vin-
nig geïnkorporeer word. Hoe lank neem
10 000 jaar ervaring? Wel dit is Groot Data
en dit verander ons begrip oor hoe ons
dink oor ervaring. Die feit is, alles word
gekoppel aan alles, en op sigself het hier
die allerlei soorte implikasie vir landbou.
Tendse word oor tyd geskep en die feit is
dat ons tendse oorskat oor die kort termyn
en onderskat oor die lang termyn. Dit alles
beïnvloed hoe ons oor die toekoms dink.
TYD EN AFSTAND IN DIE TOEKOMS
Tyd is nie universeel nie
Ons almal het verskillende uitkykpunte oor
tyd. Stel jouself voor jy word uitgenooi na
’n vergadering wat Woensdag plaasvind.
Indien dit vorentoe geskuif word met twee
dae, kan party dink dat dit Maandag plaas
vind, met sommiges wat dalk dink dat dit
Vrydag kan wees. So besef ons dat tyd op
36
sigself nie universeel vir ons spesie is nie. het vir die vierde industriële revolusie.
Tegnologie, afstand en
persepsie verskil
Die waarheid is dat tegnologie al hoe
nader aan ons liggame kom. Na ’n
tyd dring dit op ’n sekere punt binne.
Tegnologie vervaardig laboratoriumvoedsel
wat ons inneem - vir ouer volwassenes
kan dit ’n probleem wees en kan hulle nie
indink dat voedsel in ’n laboratorium hoort
nie. Vir jonges kan ’n slagpale weer iets
vuils en ondenkbaar voorstel. Hoe help hierdie ons denke?
Die ou byprodukte van universiteite sal
die toekomsprodukte van universiteite
word. Wat ons nou doen, is dat ons nog
steeds voorgee dat die wêreld in ’n reguit
lyn funksioneer. Ons moet die vermoë
uitbrei om met verbeeldingrykheid iets te
skep om komplekse probleme op te los.
Dit help senior bestuur met hulle besluit-
neming. Hoeveel van jou huidige besluite
is gebaseer op ’n tyd wat nooit weer gaan
verskyn nie? Kyk na wat besig is om onder
jou te skuif om redelike besluite, gegewe
die omstandighede, te neem. Ons is eintlik
toekomsraadgewende organisasies – dink
advies, vorming van opleidingsprogramme,
vennootskappe, klankborde beide binne
en buite organisasie.
LEIERS, LYNE EN
VERBEELDINGRYKHEID
Leiers moet verandering lei
Die belangrikste is vir leiers om te verga
der rakende verandering. Denkklubs soos
die Konferensieklub van Rome, vergader
gereeld oor die groot drywers van die
toekoms, naamlik klimaatsprobleme, hoop,
hoe die ekonomie verdeel word, gesament
like pogings en om byvoorbeeld oor die
toegang tot finansies te gesels.
2030 EN DIE TOEKOMS IN LANDBOU
Een beginsel van die toekoms is dat daar
eerder ’n spektrum van geleenthede vir
die toekoms ondersoek gaan word, eer
der as ’n geval waar dinge net gaan ver-
Die toekoms moet anders as die lyn
val. Dit bied baie toekomse vir landbou,
daar uitsien
met die gevolg dat daar verskillende
Die toekoms gaan anders lyk. Skole is eint-
vorme van plase gaan bestaan. Jy gaan
lik ontwerp vir die eerste revolusie en van-
basies ’n spyskaart van opsies hê - plase
dag vertoon dit amper presies dieselfde as
wat gaan lyk soos plase van ouds, party
eeue gelede. Dis die enigste herkenbare
wat eerder soos fabrieke of navorsingsin-
aspek van daardie tyd en is spesifiek vir ’n
stellings daar uitsien. Die opsies is legio,
fabriek ontwerp.
maar die feit is dat outomatisering een
Ons stel weer die lyn bekend. Dit was
van die hoofdrywers is.
destyds ’n ongelooflike ontdekking. Ons
Die sosiale goed gaan ook nie verdwyn
plaas dinge in lyn en het so verlief geraak
nie. Mense is net besig om te groei in die
op die lyn dat ons dit selfs in skole en
proses en ons is besig om te kompenseer
werksisteme geïnkorporeer het. In ons
vir kompleksiteit met meganisasie. Hou
gesprekstaal praat ons daaroor om dinge
die basiese begrip dat sonder ’n van-
in lyn te plaas of in lyn te staan, ’n produk
dag, is daar ook nie ’n môre nie, maar dit
sielyn word geskep en ons plaas dit selfs
gebeur teen ’n baie hoër tempo en mate
in ons titels waar ons ’n lynbestuurder
van verandering.
kry, op en af met die lyn kommunikeer,
Netwerk binne hierdie hoë volatiliteits-
ons plaas dinge dan in ’n tydslyn en durf
en veranderde omgewing is een van
iemand dit Senwes
om uit lyn
te beweeg,
kry trotse
ons versakaffer van die volgende handelsmerke:
Equipment
is ‘n
die faktore wat jou veerkragtigheid en
hulle dadelik weer in lyn anders gaan hulle
voortbestaan ’n hupstoot gaan gee en jy
aanlyn.
waarskynlik gaan oorleef. En indien ons
Die waarheid is dat die lyn verouder is
dit doen, lyk die spyskaart van opsies
en niemand hou eintlik meer van die lyn
in landbou baie aantreklik. Alles hang
nie. Ons moet leer om oordeelkundig te
natuurlik af deur watter lens jy kyk.
dink. Dit is die vaardigheid wat ons nodig
SENWES SCENARIO | SOMER • SUMMER 2020