Senwes Scenario Augustus / September 2017 | Page 31

uppe marketing A15526
Geelmielies
Nuwe kultivars
DKC64-54BR DKC65-52BR
DKC68-50 DKC68-54B DKC68-56R
DKC68-58BR DKC71-42
DKC71-44B
DKC74-20 DKC74-24B DKC74-26R
DKC74-74BR
Bestaande kultivars
DKC61-90 DKC62-84R
DKC64-78BR GEN DKC73-72
DKC73-70B GEN DKC73-76R
DKC73-74BR GEN DKC80-30R
DKC80-40BR GEN
... saam vorm julle ’ n vennootskap van kennis wat sal sorg vir die regte kultivarkeuse wat aan jou behoeftes sal voldoen . Met DEKALB ® as deel van jou boerdery is dit maklik om trots te voel op dit wat jy doen . Boonop weet jy dat Monsanto deurentyd dáár is vir jou . Ons doen voortdurend navorsing om ons reeds uitstekende DEKALB ® -kultivars te verbeter sodat ons mieliebasters ooreenkomstig jou behoeftes kan lewer . Ons tegnologie en navorsing , gerugsteun deur professionele diens en advies , dra by tot jou volgehoue sukses . Só oortref ons jou verwagtinge keer op keer .
Kontak ons gerus by : 011 790-8200 of customercare . sa @ monsanto . com
www . monsanto . com www . facebook . com / MonsantoCo www . twitter . com / MonsantoCo
DEKALB ® en Monsanto is geregistreerde handelsname van Monsanto Technology LLC . Monsanto Suid-Afrika ( Edms ) Bpk , Posbus 69933 , Bryanston , 2021 .
PLANT JOU SUKSES