Senwes Scenario Augustus / September 2017 | Page 5
A L L E S E N N O G WAT
•••
• •
T HIS A N D T HAT • •
Pieter & Tshepo
Hier is ‘n paar aanhalings
van tevrede Senwes
Equipment en John Deere
klante. Kyk na elkeen se
unieke video deur op die
skakel op bladsy 10 te kliek.
JOSUA PIETERSEN - POTCHEFSTROOM
“ ONS belê in John Deere pro-
dukte. Wat vir my uitstaan is die
bougehalte en kwaliteit van John
Deere. Tweedens is hulle navor
sings- en ontwikkelingsbelegging
wat hulle in die produkte belê,
internasionaal en plaaslik. En die
naverkopediens is van uitstaande
gehalte. Ons het belê in ‘n nuwe
15FX planter. Van voor tot agter
is ons gelukkig met die produk.
Saam met die bougehalte kom
daar dan natuurlik tegnologiese
produkte by. Die iTEC skerm
wat jou saadplantings en kuns
misplantings te alle tye monitor
is vir ons baie belangrik. Want
vir die boer wil jy weet dat jy
akkuraat werk te alle tye. Ons is
mal oor die produk. Ons bloed is
groen, John Deere groen. ”
JOHAN PIETERSEN - POTCHEFSTROOM
“ ONS gebruik die John Deere
produk, die planter 15FX. Dit is
een planter met ’n ‘downforce’
opsie. Die ander planters het dit
nie gehad nie. Vanuit die kajuit
Die groot oes bied talle uitdagings, maar Senwes Grainlink is gerat daarvoor.
kan ons baie meer sien. Soos
hulle sê, ons bloed is groen. ”
ALBERTUS BRINK - HOOPSTAD
“ ONS boer met John Deere
trekkers en gebruik dit as gevolg
van verskeie redes. Van die redes
is die RTK sisteme - ek vind
dit baie goed. Vanjaar het ons
baie winde gehad en ons spore
het doodgewaai. Ons sou nie
die regte plekke gekry het waar
ons die kunsmis vooraf ingesit
het nie. As gevolg van die RTK
sisteme kon ons presies op die
regte spore ingaan en die bewer
kings doen en die plantproses
kon aangaan. ”
HENTI HELM - HOOPSTAD
“ ONS gebruik John Deere
omdat dit baie gebruikersvrien-
delik is. Ons operateurs verstaan
dit. Dit is ’n goeie produk. Ons
hou daarvan om veelsydigheid in
’n ding te hê. Ons is baie tevrede
met die diens wat ons hier in
Hoopstad kry. Uit die werkswin-
DIE WENNERS VAN DIE VORIGE UITGAWES VAN SENWES SCENARIO IS AS VOLG:
(April/Mei 2017): Cum Boeke: Mari Leonard van Kroonstad, Hannon:
Christa Feldtmann van Vanderbijlpark, Sanny Soetaers van Koppies, Poppie
Oosthuizen van Koppies, Leandie du Randt: Engela Kruger van Lichtenburg.
kel en almal wat daarby betrokke
is. Die mense ken die produk
en hulle weet presies wat om te
doen. Dit is die enigste kleur
produk wat, as jy klaar geplant is
en jy sien die produk opkom, is
dit ook groen. Dit is lewe en dit
beteken baie vir ons!. ”
SAREL VAN DER WALT - HOOPSTAD
“ JOHN Deere se tegnologie
met die rekenaars en om die data
huis toe te vat om beplanning
te doen. Dit is baie gemaklik
en gebruikersvriendelik. Jy kan
meer onmiddellik doen. Ons
moet wyer gaan om die koste af
te bring. Dié tegnologie en die
sisteme op die trekker maak dit
vir ons moontlik. ”
THABO VAN ZYL - WESSELSBRON
“ EK het vanjaar ’n lieflike John
Deere 8345 RT trekker gekoop
met 16 ry .76 FX central seed-
ing planter. Wat ’n wonderlike
kombinasie! Mens kan plant teen
’n hoë spoed en sy akkuraatheid
is uitstekend. Dit is wonderlik
om ’n John Deere kliënt te wees.
Hulle naverkopediens is uitste-
kend. My bloed is groen, John
Deere groen. ”
SENWES Scenario • AUG/SEP 2017
3