ALGEMEEN
HET JY GEWEET?
Pieter & Tshepo
Interessante
herfs feite
Die Monargvlinders
vlieg suid van Amerika in
die herfs na die relatiewe
warmte van Meksiko en dele
van Kalifornië.
Met 'n spoed van tussen 19 en 40
kilometer per uur, is dit die enigste
insek wat 4 000 km migreer vir
mooier weer.
Tot ongeveer 1500 is die herfs net
"oes" genoem. Die volle maanklooster
tot die herfs equinox staan bekend as
'n oesmaan.
Voordat stede geëlektrifiseer is,
was die blink nag van die oesmaan
noodsaaklik vir boere wat hul laat-
ZIMBABWIËR SARAH SAVORY
jaar-gewasse oes.
Dogter van ekoloog en voorstaander van
holistiese bestuur, Allan Savory.
Met betrekking tot regeneratiewe en vol-
houbare landbou- en holistiese bestuur.
r
o
o
l
Ora oor...
geh
‶ Ons kan nie ons probleme isoleer
en suksesvol bestuur nie omdat indi-
viduele dele nie in die natuur be-
staan nie, slegs volledige dele vorm
″
mekaar.
TITO MBOWENI
Minister van Finansies.
Tydens sy 2019 begrotingsrede waar hy
onder andere Sagaria 8 vers 12 aangehaal
het.
‶ As 'n deeltydse boer weet ek dat
vir ons om oor al hierdie dinge te
″
beskik, moete ons nuut plant.
CYRIL RAMAPHOSA
President van die Republiek van
Suid-Afrika
Oor positiwiteit tydens sy Staatsrede.
‶ Optimisme sal ons vorentoe dra
om 'n nuwe toekoms tegemoet te
″
gaan.
Bron: https://www.rd.com/culture/autumn-facts-
fall-facts/
DR. REQUIER WAIT
Agri SA Hoof van die Sentrum van
Uitnemendheid: Ekonomie en Handel.
Agri SA is teleurgesteld in die Minister
van Finansies, Tito Mboweni, se eerste
begrotingsrede. Minister Mboweni se
begrotingsrede van 2019 het na landbou
deur middel van metafore verwys, soos "dit
is tyd vir ons om die saad van hernuwing
en groei te saai". Ongelukkig het landbou,
buiten vir die verwysings na grondher-
vorming, betreklik beperkte aandag in die
toespraak geniet.
‶ Geen melding is van die voort-
slepende droogte en die verwoes-
tende impak wat dit op boere
en boerderygemeenskappe het,
″
gemaak nie.
‶ 'n Knippie skepping, 'n bietjie groei, 'n handvol grond, 'n hart vol mededeelsaamheid, 'n eetlepel vol wysheid,
'n teepel vol omgee, 'n emmer vol sorg, 'n koppie vol laggies, 'n pot vol kruie en die soen van 'n kalfie. ″
– ONBEKEND Resep vir 'n plaasmeisie –
SENWES SCENARIO | HERFS 2019
03