••••
KOMP E TI SI E
Wen ’n kopie
van Leandie du Randt se nuwe boek
D
ie aktrise, Leandie du
Randt, is tans besig om
haar nuwe boek landswyd te
bemark. Haar nuwe boek getiteld
58
Gemaklik in Jou Eie Lyf, WEES
DIE BESTE JY, maak opslae
sedert sy geskiedenis gemaak het
om die eerste aktrise te word wat
op ’n landswye toer is om haar
boek te bemark. Sy het nie minder
nie as 35 optredes, waartydens sy
ook oor die inhoud van haar boek
gesels.
Leandie is alombekend vir
haar rolle as Ivanka Gouws in
die sepie Binnelanders en Mieke
in die Afrikaanse reeks, Getroud
met Rugby. Sy is dan te siene in
die rolprente Semi-Soet, Klein
Karoo, Die Windpomp, Mooirivier,
Strikdas en Hollywood in My Huis,
om net ’n paar op te noem.
WEN MET SENWES EN
LEANDIE DU RANDT
Senwes Scenario lesers staan
’n kans om ’n getekende
eksemplaar van haar boek te
wen. Een gelukkige leser kan
’n kopie van Jou Eie Lyf, WEES
DIE BESTE JY wen.
SMS slegs Senwes, Leandie,
jou naam, telefoonnommer
en e-posadres na 31022 voor
31 Mei 2017.
Standaard sms-tariewe geld en
geen werknemers van Senwes mag
deelneem nie. Vir die volledige
kompetisiereëls, besoek die webtuiste
www.senwes.co.za.