•••
RUBR I E K
GRAANMARKVOORUITSIGTE
> VERVOLG VAN BLADSY 45
Daar is gerugte dat Durban Hawe
nie vanjaar sonneblominvoere gaan
hanteer nie weens die groot hoe
veelheid mielies, sojabone, koring
asook oliekoekmeel wat ingevoer
moet word. Dit gaan aanleiding
gee dat sonneblom in ’n tekortsitu
asie vir die volgende bemarkings
jaar gaan verkeer. Dit is sterk
prysondersteunend.
Grafiek 5. Die kontantprysbeweging van sonneblom en sojabone op die JSE.
Tabel 1. Vraag en aanbod van sonneblom in Suid-Afrika.
Sojabone
Daar is hierdie seisoen sowat
167,000 hektaar minder sojabone
aangeplant teenoor die vorige
seisoen. Die droogte en hittego
lf gedurende Januarie 2016 het
opbrengste aansienlik benadeel.
Dit gee aanleiding daartoe dat ’n
berekende 200,000 ton sojabone
ingevoer moet word. Dit sluit nie
die verwagte invoere van 600,000
ton oliekoek en 170,000 ton
sojaboonolie in nie. Dit bring mee
dat die sojaboonprys vir die groot
ste deel van die bemarkingsjaar in
die omgewing van die berekende
invoerpariteit gaan beweeg. Ons
kan eers vanaf Oktober/November
’n sterk prysbeweging verwag.
OPSOMMING EN GEVOLGTREKKING
Nieteenstaande lae internasionale
pryse van die meeste graan- en
oliesaadkommoditeite, beweeg die
pryse van mielies, sonneblom en
sojabone op die JSE op hoë vlakke.
Die pryse beweeg meestal in die
omgewing van die berekende in
voerpariteit en hoër. Hoe hoër die
onsekerheid oor beskikbaarheid van
die kommoditeit hoe hoër die prys,
soos in die geval van witmielies
en sonneblom. Die swakker rand
help prysbeweging aan. Na alle
waarskynlik kan dié prystendens
vir ’n tyd voortduur. Pryse sal weer
laer beweeg wanneer daar meer
sekerheid oor die situasie in die
2017/2018 bemarkingsjaar is.
46
BEMARKINGSJAAR
Hektare
Opbrengs
Totale oes
Beginvoorraad
Invoere
Surplus
Aanpassing (Plaasverbruik)
Beskikbare sonneblom
Menslike verbruik
Dierlike verbruik
Gepers vir olie en oliekoek
Ander
Plaaslike vraag
Uitvoere
Totale vraag
Eindvoorraad
Oordrag as % van verbruik
Benodigde pyplyn
Benodigde invoere
(met pyplyn)
2012/13
2013/14
2014/15
2015/16
2016/17
453 350
1,15
521 353
109 003
11 708
5 746
504 700
1,10
556 987
81 302
94 475
4 689
14 822
722 631
1 162
2 777
662 612
8 956
675 507
8
675 515
47 116
7,0%
598 950
1,39
831 942
47 116
63 000
6 000
576 000
1,15
659 981
92 927
40 000
5 000
687 150
1,00
686 738
44 207
5 000
948 057
500
3 000
850 000
9 241
862 741
50
862 791
85 266
9,9%
797 908
650
8 100
740 000
7 381
756 131
210
756 341
41 567
5,5%
735 945
850
9 000
740 000
8 500
758 350
100
758 450
-22 505
-3,0%
82 000
90 000
647 810
910
3 016
568 643
8 356
580 925
47
580 972
81 302
14,0%
Tabel 2. Vraag en aanbod van sojabone in Suid-Afrika.
BEMARKINGSJAAR
Hektare
Opbrengs
Lewerbare oes
Kommersiële lewering
Terughoudings
Beginvoorraad
Invoere
Surplus
Beskikbare sojabone
Menslike verbruik
Dierlike verbruik
Gepers vir olie en oliekoek
Ander
Plaaslike vraag
Uitvoere
Totale vraag
Eindvoorraad
Oordrag as % van verbruik
Benodigde pyplyn
Benodigde invoere
Apr/Mei 2016 • SENWES Scenario
2012/13
2013/14
2014/15
2015/16
2016/17
472 000
1,38
651 360
623 900
26 100
306 100
300
516 500
1,52
787 094
762 311
24 783
61 806
500
2 572
849 400
24 860
155 000
561 382
11 580
752 822
15 390
768 212
61 806
8,2%
502 900
1,89
947 967
919 723
30 000
61 806
102 977
1 084 506
25 319
118 598
861 631
14 678
1 020 226
576
1 020 802
63 704
6,2%
687 300
1,56
1 069 989
1 038 000
32 000
63 704
140 000
8 650
1 250 354
24 500
124 000
1 000 000
14 100
1 162 600
4 500
1 167 100
83 254
7,2%
519 800
1,39
724 549
692 600
32 000
83 254
8 000
783 854
24 500
124 000
750 000
14 000
912 500
4 500
917 000
-133 146
-14,6%
127 900
200 000
930 300
27 000
144 700
412 300
42 100
626 100
157 500
783 600
68 639
11,0%