ARTIKEL 44 EN 45 KENNISGEWING
15
Kennisgewing in terme van Artikel 44
en 45 van die Maatskappywet, 2008
Op 24 Augustus 2017 (tydens die algemene jaarvergadering) is
goedkeuring deur die aandeelhouers verleen vir die verlening van
finansiële bystand aan die filiale, gesamentlike ondernemings en
geassosieerde van Senwes in terme van artikel 44 en 45 van die
Maatskappywet, nr. 71 van 2008. In terme van die goedkeuring
is die volgende bystand verleen:
Maatskappy
R'm
Grasland Ondernemings (Edms) Bpk
8
Direkteure
JDM Minnaar (Voorsitter), F Strydom (Groep Hoof Uitvoerende
Beampte)*, SF Booysen (Ondervoorsitter), JBH Botha, AJ Kruger,
CF Kruger (Groep Hoof Finansiële Beampte)*, JJ Minnaar, SM Mo
hapi, NDP Liebenberg, TF van Rooyen, WH van Zyl en AG Waller.
EM Joynt (Maatskappysekretaris)
* Uitvoerend
Geregistreerde kantoor
Charel de Klerkstraat 1, Klerksdorp, 2570
Posadres: Posbus 31, Klerksdorp, 2570
Telefoon: (018) 464 7800
Oordragsekretarisse
Die Maatskappysekretaris
Posadres: p/a Die Sekretaris, Senwes Beperk,
Posbus 31,
Klerksdorp, 2570
Telefoon: (018) 464 7104
Webwerf: www.senwes.co.za
Senwes is genoteer op ZAR X (Edms) Bpk, ‘n gelisensieerde beurs.
www.zarx.co.za
senwes tussentydse resultate 31 oktober 2017