Senwes Integrated Reports Senwes 2017/2018 Tussentydse Resultate | Page 14

14 AANTEKENINGE 7. Billike waarde van instrumente Die volgende tabel som die billike waarde van instrumente op, soos geopenbaar in die staat van finansiële posisie of die groep se finansiële state, per klas van bate of las, gekategoriseer in vlak van beduidendheid van insette gebruik om die waardasies te doen: Billike waarde soos op 31 Oktober 2017 Gekwoteer­ de pryse in aktiewe Ander markte vir beduiden­de Beduidende soortgelyke waar­ nie-waar­ instru­ neembare neembare mente insette insette Totaal Vlak 1 Vlak 2 Vlak 3 R’m R’m R’m R’m Totale bates 1 519 1 489 1 489 26 609 609 26 4 Totale laste Handels- en ander debiteure, lenings ontvangbaar en -betaalbaar teen geamortiseerde koste is geag teen billike waarde te wees. Billike waarde soos op 30 April 2017 Gekwoteer­ de pryse in aktiewe Ander markte vir beduiden­de Beduidende soortgelyke waar­ nie-waar­ instru­ neembare neembare mente insette insette Totaal Vlak 1 Vlak 2 Vlak 3 R’m R’m R’m R’m Totale bates 378 349 25 4 Totale laste 171 171 - - Handels- en ander debiteure, lenings ontvangbaar en betaalbaar teen geamortiseerde kostes is geag teen billike waarde te wees. Gedurende die periode was daar geen veranderinge in die vlakke nie. Daar het ook nie nuwe items bygekom nie. Met volmag van die direksie JDM Minnaar F Strydom Voorsitter Groep Hoof Uitvoerende Beampte Klerksdorp 6 Desember 2017 senwes tussentydse resultate 31 oktober 2017 CF Kruger Groep Hoof Finansiële Beampte