12
AANTEKENINGE
4. Bedryfsegmente
Inligting rakende rapporteerbare segmente
SEGMENTINKOMSTE
6 maande
geëindig
31 Oktober
Jaar
geëindig
30 April
2017
Onge
ouditeer
R’m 2016
Onge-
ouditeer
R’m 2017
Ge
ouditeer
R’m
160 145 309
160 145 309
Finansieringskostes - - -
Wins van gesamentlike ondernemings - - -
775 753 1 350
Inkomste vanuit die verkoop van goedere
en dienste gelewer 815 776 1 470
Intragroepverkope (40) (23) (120)
Finansieringskostes - - -
Verlies van gesamentlike ondernemings - - -
3 841 4 766 8 171
Finansiële dienste (Senwes Credit, Senwes
Batefinansiering en Certisure Groep)
Inkomste vanuit finansieringskliënte
en diensvlakooreenkomste
Insetverskaffing (Senwes Meganisasie, JD Implemente,
Hinterland Groep en Grasland Ondernemings)
Marktoegang (Senwes Grainlink, Tradevantage,
Senwes Graanmakelaars, Grainovation en ESC)
Inkomste van kommoditeitsverhandeling,
verkoop van goedere en dienste gelewer
6 389 7 956 12 508
Intragroepverkope (2 548) (3 190) (4 337)
Finansieringskostes - - -
Wins van gesamentlike ondernemings - - -
4 776 5 664 9 830
Normale bedryfsaktiwiteite
68 63 97
Inkomste van diensvlakooreenkomste 50 40 82
Rente ontvang van gesamentlike ondernemings 18 23 15
Finansieringskostes - - -
Korporatiewe kostes - - -
4 844 5 727 9 927
Korporatiewe koste
Totale inkomste
Wins voor belasting
Belasting
Wins na belasting
Nie-beherende belang
Wins na belasting en nie-beherende belang
5. Aankope en vervreemding van
eiendom, aanleg en toerusting
Gedurende die ses maande tot 31 Oktober 2017 het die groep
eiendom, aanleg en toerusting ten bedrae van R43,6 miljoen
aangekoop. Eiendom, aanleg en toerusting met ‘n boekwaarde
van R0,9 miljoen, is vervreem gedurende dieselfde tydperk.
6. Kapitale verpligtinge
Verbintenisse reeds gekontrakteer
beloop R7,3 miljoen en sal
gefinansier word uit kontantvloei uit bedryfsaktiwiteite terwyl
R10,2 miljoen gemagtig is deur die direksie, maar nog nie ge
kontrakteer is nie.
senwes tussentydse resultate 31 oktober 2017