DIE BESIGHEID
39
GEMEENSKAP
VERHOUDINGSDOELWIT
Om ’n verantwoordelike korporatiewe burger te wees
wat aan wetgewing voldoen, wat wetgewende risiko’s
bestuur en effektiewe en doelmatige maatskappyadmini
strasieprosesse handhaaf, wat Senwes in staat stel om
binne die wetgewende parameters besigheid te bedryf
en aan reguleerders verslag te doen op ’n deurlopende
basis.
Om ’n gesonde verhouding met ons plaaslike, provinsiale
en nasionale reguleerders te handhaaf.
Om ons B-BSEB telling, wat tans op vlak 5 staan, te
handhaaf of te verbeter.
MAATSKAPPY SE REAKSIE OP DIE KWESSIES
Senwes staan die aansoek teen en ontken die aanty-
gings. Nieteenstaande interaksie in ’n poging om hierdie
saak te skik, het die Mededingingskommissie beant-
woordende eedsverklarings uitgereik en moet die saak
voor die Tribunaal verhoor word. Die saak sal, na alle
waarskynlikheid, eers in die tweede helfte van 2018 ver-
hoor word.
Versekering en monitering van deurlopende nakoming
van wetgewing.
REGERINGSTATISTIEK
B-BSEB vlak 5.
Belasting betaal: R86,7 miljoen
Drie skoon ouditbevindinge deur die Finansiële Intelligensie
sentrum en die Finansiële Dienste Raad vir die vyf jaar sedert
2013.
VERHOUDINGSDOELWIT
BELANGRIKHEID VAN DIE VERHOUDING VIR SENWES
Hierdie verhouding bevorder die langtermynvolhoubaarheid van
die groep se bedryfsomgewing en versterk die sosio-ekono
miese konteks van die gebiede waarin die groep besigheid
bedryf.
KWESSIES GEDURENDE DIE JAAR
Droogte in die Wes-, Oos- en Noord-Kaap.
Watertekort in die Wes-Kaap.
Sedert 2006 het 10 plaasskole voordeel
getrek uit die Senwes Spinners-projek
1 400 leerders 52
Om ’n goeie korporatiewe burger te wees wat omgewings
aspekte in ag neem en wat verbind is tot die welstand van
gemeenskappe in die gebiede waarin die groep besigheid
bedryf.
onderwysers
GEMEENSKAPSTATISTIEK
Landbouborgskappe het agt nasionale konferensies, nege
provinsiale kongresse en 160 distriks- en plaaslike unies in-
gesluit.
MAATSKAPPY SE REAKSIE OP DIE KWESSIES
Senwes Grainlink het ’n Graan SA droogtebystandsini-
siatief ondersteun deur gratis graanopberging en -han-
teringsdienste te bied.
Senwes het graan aan die droogtegeteisterde Wes- en
Oos-Kaap geskenk en dit is gratis na die onderskeie
gebiede vervoer.
Senwes personeel het water aan die Wes-Kaap ge
skenk deur Water Shortage SA.
WAARDE GESKEP
Totale bedrag spandeer aan korporatiewe sosiale beleggings,
landbouers* en algemene borgskappe vir die afgelope sewe jaar.
R’m
12 leerders het voordeel getrek uit die Senwes opleidingspro-
gram in kleinhandel en graanhantering, terwyl 42 vakleerlinge
opgelei is. Eksterne beurse is toegeken aan twee individue.
2,0
1,5
670 minder bevoorregte kinders van agt verskillende tehuise
het voordeel getrek uit Senwes se jaarlikse Kersboomprojek.
1,0
97 personeellede het studiebeurse vir ’n reeks kwalifikasies
ontvang en drie personeellede het NQF 4-kwalifikasies be-
haal.
Drie lede van die plaaslike gemeenskap is op die Senwes
program vir gegradueerdes aangestel.
0,5
0
2012
KSI
2013
2014
Landbouers
2015
2016
2017
2018
Algemeen
* Landbouers verwys na boere, boeredae, boere-unies en landboube
dryfsorganisasies.
OORSIG | DIE BESIGHEID | STRATEGIESE EN BEDRYFSKONTEKS | PRESTASIE | KORPORATIEWE BEHEER
Konsultasies is gehou om die saak uit te klaar en om te
poog om ’n wedersyds bevredigende uitkoms met be-
trekking tot die nuwe B-BSEB telkaartstelsel te verkry.
AARD VAN DIE VERHOUDING