DIE BESIGHEID
35
BELANGHEBBENDES
WERKNEMERS
AARD VAN DIE VERHOUDING
WAARDE GESKEP
VERHOUDINGSDOELWIT
BELANGRIKHEID VAN DIE VERHOUDING VIR SENWES
Die vaardigheidsontwikkeling en betrokkenheid van werknemers
bepaal Senwes se vermoë om sy ondernemings gestand te doen
en om sy handelsmerkbelofte en sy oorhoofse strategie af te lewer.
Om ’n voorkeurwerkgewer te wees wat markverwante
salarisse betaal en terselfdertyd die geleentheid aan
werknemers verskaf om hul loopbaanaspirasies te
vervul.
Gemiddelde jaarlikse salaris per werknemer
R’000
250
200
KWESSIES GEDURENDE DIE JAAR
Beter kommunikasie van finansiële resultate en korttermyn
aansporingsbonusse.
Herstrukturering van verskeie departemente.
Oorskakeling van ’n groot gedeelte van die werksmag na ’n
nuwe pensioenfonds.
Onkonsekwente dissiplinêre prosesse.
3 252
’n Pensioenfondslidmaatskapsforum is gestig, waarop
werkgewer- en werknemerverteenwoordigers dien. ’n
2009 2010 2011 2012 2013 2014 2015 2016 2017 2018
Mandaat is deur die Uitvoerende Komitee aanvaar en die
Pensioenfondslidmaatskapforum het verskeie suksesvol-
le vergaderings met rolspelers gehou. Deurlopende kom-
munikasie met betrekking tot pensioenfondsafsnydatums
en belangrike dokumente vind plaas. ’n Inligtingskakel is
op die intranet opgestel, wat deur pensioenfondslede
gebruik kan word om inligting oor hul fondse te verkry.
Die diensverskaffers het bystand verleen om werknemers
elektronies te registreer en ’n toepassing is beskikbaar
wat afgelaai kan word.
Die maatskappy se Dissiplinêre Kode en Griewe-
prosedure is herskryf, afgeteken en deur middel van in-
ligtingsessies laat in 2017 gekommunikeer. Afskrifte van
beide dokumente is aan alle werknemers versprei. Mens-
like hulpbronnebeamptes, lynbestuurders en verhoorbe-
amptes is heropgelei met betrekking tot dissiplinêre en
ander prosesse.
21%
OUDERDOM
ONDER 30
50
R10,1 m
TOTALE OPLEIDINGSKOSTE
VROULIKE PERSONEELLEDE NIE-SEB-PERSONEELLEDE
MANLIKE PERSONEELLEDE SEB-PERSONEELLEDE
33%
67%
40%
60%
OORSIG | DIE BESIGHEID | STRATEGIESE EN BEDRYFSKONTEKS | PRESTASIE | KORPORATIEWE BEHEER
Kommissarisse van beide die Kommissie vir Bemiddeling,
Versoening en Arbitrasie (“CCMA”) en Graanbedingings-
raad het bystand verleen met die fasilitering van prosesse
met betrekking tot herstrukturering. Meer as 80% van die
werknemers wat betrokke was, is suksesvol geplaas of
bygestaan met vroeë aftrede.
100
PERSONEELLEDE
APRIL 2018
MAATSKAPPY SE REAKSIE OP BOGENOEMDE KWESSIES
’n Indringende sessie is op 21 Julie 2017 gehou, waar-
tydens die groep hoof uitvoerende beampte die finansiële
resultate en die maatskappy se strategie en strategiese
drywers met personeel bespreek het. Die groep hoof fi-
nansiële beampte het ’n omvattende voorlegging gedoen
van die korttermynaansporingskema. ’n Verdere sessie is
op 28 Februarie 2018 gehou, waartydens die groep hoof
uitvoerende beampte die groep se tussentydse resultate
met personeel bespreek het.
150