DIE BESIGHEID
33
TOEKOMSTIGE UITDAGINGS
Stygende koste van insette en produksie;
Evaluering deur evalueringsagentskappe;
Wisselende kommoditeitspryse;
Swak geldeenheid;
Ernstige agteruitgang van infrastruktuur;
Gebrek aan befondsing vir inisiatiewe en swak burokrasie in
terme van die verspreiding van finansiële ondersteuning;
Kwaliteit klantediens en -verhoudings;
Voedselsekuriteit;
Plaaslike en landelike veiligheid;
Watertekorte;
Grootskaalse grondonteiening van produktiewe landbou-
grond sonder vergoeding;
Onderdrukte sagtekommoditeitspryse.
KOMPROMIE TEN OPSIGTE VAN DIE GEBRUIK
VAN SOSIALE EN VERHOUDINGSKAPITAAL
OORSIG | DIE BESIGHEID | STRATEGIESE EN BEDRYFSKONTEKS | PRESTASIE | KORPORATIEWE BEHEER
Senwes belê in sosiale en verhoudingskapitaal ten einde finan-
siële kapitaalgroei oor die lang termyn te bevorder. Finansiële
kapitaal word egter verlaag oor die kort termyn.