DIE BESIGHEID
29
GERUSSTELLING TEN OPSIGTE VAN
VERVAARDIGINGSKAPITAAL
Bateopname deur eksterne ouditeure;
Goedkeuring van projekte deur die Senwes direksie. Oorsig
en rapportering word daarna deur die Ouditkomitee gedoen;
SHEQ-veiligheidsoudits;
Gesamentlike voldoeningsmodel;
JSE-nakomingsoudit met betrekking tot die silobedryf;
Gedragskode-oudits;
SAGIS (Suid-Afrikaanse Graaninligtingsdienste)-oudits;
Interne ouditondersoeke;
HACCP-akkreditasie;
Nakomingskomitee.
TOEKOMSTIGE UITDAGINGS
Oprigting van alternatiewe opbergingstrukture;
Vaardigheid van bedryfsingenieurs;
Toepassing van kapitaal by die regte silokomplekse ten
einde optimale opbrengs te verseker en risiko’s te verlaag;
SHEQ-regulasies;
KOMPROMIE TEN OPSIGTE VAN DIE
GEBRUIK VAN VERVAARDIGINGSKAPITAAL
Die voortdurende groei van Senwes deur middel van kapitaal-
projekte verlaag finansiële kapitaal oor die kort termyn, maar
daar word deurlopend gefokus op die ontsluiting van waarde
tot voordeel van menslike, sosiale, verhoudings-, natuurlike en
finansiële kapitaal.
OORSIG | DIE BESIGHEID | STRATEGIESE EN BEDRYFSKONTEKS | PRESTASIE | KORPORATIEWE BEHEER
Kapasiteitsbeperking by sekere silo’s weens hoë oor-
dragvoorraad en die nuwe leweringseisoen.