24
DIE BESIGHEID
MENSLIKE KAPITAAL
O
ns werknemers is die belangrikste belanghebbendes van Senwes. Ons
werksmag was, en is steeds, ons primêre mededingende voordeel in die
lang en suksesvolle 109-jaar geskiedenis van die maatskappy. Ons het ’n
hardwerkende span wat nog altyd ons langtermynvolhoubaarheid verseker het en
wat sal voortgaan om ons sukses te verseker.
Werksvlakke per ras
SEB
NIE-SEB
Uitvoerende
bestuur
Senior
bestuur
0%
0%
100%
SLEUTELINSETTE
100%
Middel-
bestuur
5%
95%
Junior
bestuur
Geskoolde
werknemers
Ongeskoolde
werknemers
7%
14%
49% 51%
86%
93%
Ouderdomsverspreiding oor verskeie vlakke van die maatskappy
’n Leier in die bedryf en ’n uitstekende maatskappy om voor te werk;
< 35 jaar
’n Maatskappy met geleenthede;
Uitvoerende
bestuur
’n Veilige en gesonde werksomgewing;
36-49 jaar
Senior
bestuur
Markverwante werknemererkenning en -vergoeding;
’n Sterk, etiese leierskapspan;
50% 50%
42% 58%
’n Inklusiewe omgewing wat die begingsel van werksmagdiversiteit aanvaar;
> 50 jaar
Middel-
bestuur
11%
46%
43%
Junior
bestuur
Geskoolde
werknemers
34% 26%
40%
39%
Ongeskoolde
werknemers
24%
37%
43%
18%
39%
’n Omgewing waarin werknemers bemagtig word en eienaarskap toegeken
word;
’n Werksplek waar regverdige arbeidspraktyke afgedwing word.
AKSIES OM UITKOMSTE TE VERBETER
UITKOMSTE
2018 2017
Aantal werknemers (groep, insluitend
gesamentlike ondernemings) Aantal 3 252 3 157
Totale vergoedingskoste R’m 451,6 373,6
Totale opleidingskoste R’m 10,1 9,6
Artikel 24-ongeskiktheidsbeserings Aantal 21 11
Ongeskiktheidsbeserings Aantal 81 60
Man-dae verloor weens beserings Dae 750 598
Ongeskiktheidsbeseringsfrekwensiekoers # 1,8 1,6
# Aantal keer per 1 miljoen man-ure gewerk.
OORSIG | DIE BESIGHEID | STRATEGIESE EN BEDRYFSKONTEKS | PRESTASIE | KORPORATIEWE BEHEER
Herevaluering van bestaande beleide en prosedures;
Implementering van ’n elektroniese menslikehulpbronnebestuurstelsel;
Implementering van ’n elektroniese posgraderingstelsel;
Monitering van personeelwelstand en -gesondheid;
Marknavorsing met betrekking tot omvattende aanlynvergoedingsvergelykings;
Aanlynposbeskrywings.