Senwes Integrated Reports Senwes 2017/2018 Geintegreerde Verslag | Page 18

16 DIE BESIGHEID WAARDE-ONTSLUITENDE BESIGHEIDSMODEL | vervolg BEDRYFS­ UITVOERING (DEEL 3) SENWES EQUIPMENT EN JD IMPLEMENTE Presisieboerdery- en instand- houdingsoplossings (onder­dele en werkswinkels) vir toerusting gebruik tydens die oesproses. PRODUSENTAKTIWITEITE  Instandhouding van kapitaalgoedere: herstel en vervanging van heel- goedere.  Oes van graan.  Hantering, weeg, skoonmaak en droging van graan.  Neem die produk na die mark. SENWES GRAINLINK Ontvangs, hantering en opberging van graan, sowel as kwaliteit- en vogbestuur vir produsente. GRAINOVATION Logistieke oplossings en plaaslaai. R NAUTILUS VERSKANSINGSFONDS Verskaf verskansing en poten- siële markgeleenthede vir die groep. PRODUSENTAKTIWITEITE BEMARKING SENWES LANDBOUDIENSTE  Evaluering van die afgelope seisoen se resultate.  Evaluering van finansiële prestasie en beplanning. SENWES CREDIT Finalisering van produksielenings en herfinansiering aan die einde van die seisoen. SENWES BATEFINANSIERING Evaluering van batefinansierings­ oplossings. SENWES GRAINLINK Verskaf graanbemarkingsoplos­ sings en produkstrategieë. CERTISURE EN UNIVISION Evaluering van versekeringsporte­ feulje. ESC ’n Platform vir die bestuur en ver- handeling van silosertifikate vir die produsent. OORSIG | DIE BESIGHEID | STRATEGIESE EN BEDRYFSKONTEKS | PRESTASIE | KORPORATIEWE BEHEER  Bemarking van goedere vanaf ’n erkende fasili­ teit.  Finaliseer verpligtinge met finansiers.  Evaluering van resultate van die afgelope sei­ soen.  Finansiële beplanning vir die volgende seisoen.