DIE BESIGHEID
BEDRYFS
UITVOERING
(DEEL 1)
SENWES CREDIT
PRODUSENTAKTIWITEITE
Instandhouding van
kapitaalgoedere: herstel
en vervanging van heel-
goedere.
Voorbereiding, bewer
king en plant van
gewasse.
Voorseisoenbemarking.
Aktiveer fasiliteite vir deur-
lopende aankope.
SENWES EQUIPMENT EN
JD IMPLEMENTE
Presisieboerdery- en instandhoudings
oplossings (onderdele en werkswinkels)
vir toerusting gebruik tydens die plant
seisoen.
SENWES GRAINLINK
BEDRYFS
UITVOERING
(DEEL 2)
SENWES LANDBOUDIENSTE
Monitering van toegepaste advies en
samestelling van oesontwikkelings
verslae.
SENWES EQUIPMENT EN
JD IMPLEMENTE
SENWES GRAINLINK
Graanverkrygingskontrakte vir die
voorseisoenbemarking van oeste.
HINTERLAND GROEP
Verskaf landbouchemikalieë en kuns
mis vir optimale oesontwikkeling.
CERTISURE EN UNIVISION
Oesversekeringsmakelaar (hael- en
multirisikoversekering).
OORSIG | DIE BESIGHEID | STRATEGIESE EN BEDRYFSKONTEKS | PRESTASIE | KORPORATIEWE BEHEER
HINTERLAND GROEP
Verskaf landboukalk en gipsprodukte
aan produsente.
Voortgesette instand
houding van kapitaal
goedere: herstel
en vervanging van
heelgoedere.
Plant van gewasse.
Bemesting, onkruid-
beheer, pesbeheer
en skoonmaak van
lande.
Oesversekering.
Voorseisoenbemarking.
Verskaf gestruktureerde oorbrug-
gingsfinansiering aan kliënte volgens
hul behoefte regdeur die seisoen.
Presisieboerdery- en instandhou
dingsoplossings (onderdele en
werkswinkels).
GRASLAND ONDERNEMINGS
PRODUSENTKAKTIWITEITE
SENWES CREDIT
Bemarking van voorseisoenkontrakte
aan produsente.
Verskaf insetprodukte vir graanpro-
duksie gedurende die seisoen deur
’n netwerk van kleinhandelswinkels.
Verskaf voorraad aan die produsente
en ander kleinhandelsklante regdeur
die jaar.
15