PRESTASIE
UUR
BEST
RISIKO
JOU
Risiko-oorsig
Senwes glo dat effektiewe risikobestuur regdeur ’n onderne
ming noodsaaklik is vir die behaling van volhoubare toekoms
tige opbrengste vir sy aandeelhouers en ander belanghebben
des. Risikobestuur is boonop stewig geanker in die kultuur,
strategie en taktiese oogmerke van Senwes. Die verantwoor
delikheid en aanspreeklikheid vir risikobestuur setel op alle
vlakke van die organisasie, van die direksie tot elke besigheids
eenheidbestuurder en werknemer. Die groep het ’n formele
risiko-evalueringsproses in plek, waardeur risiko’s en mitigerende
bestuursaksies geïdentifiseer en gerapporteer word.
Die belangrikste risiko’s word hieronder uiteengesit en kan in
8
5
2 3 4
1
6 9
13
11 12
Laag
Waardes word op alle risiko’s geplaas in terme van impak en
waarskynlikheid op ’n skaal van 0% tot 100%, met inag
neming van huidige kontrolemaatreëls. Die waarskynlikheid
en impakwaardes word dan vermenigvuldig ten einde ’n
waarde (impak x waarskynlilkheid = risikovlak), aan elke res
iduele risiko te koppel, wat bepaal of die residuele risiko ‘n
lae (skakerings van blou), ‘n medium (grys) of ‘n hoë risiko
(skakerings van bruin) is.
1 Krediet-, likiditeits- en markrisiko
2 Kommoditeitsprysrisiko
3 4 Politieke onstabiliteit en ekonomiese klimaatrisiko
Oorgangs- en klanterisiko
5 Weer- en klimaatrisiko
6 Diversifikasie- en landboubedryfsrisiko
7 Markaandeelrisiko
8 Risiko’s ten opsigte van regulering en nakomings
9 Unieke mededingingsrisiko
vereistes
10
7
verskillende kategorieë ingedeel word. Dié kategorieë word
deur die ERM-raamwerk geïdentifiseer en sluit in strategiese,
bedryfs- en finansiële risiko’s. Daar word oor hierdie katego
rieë gerapporteer deur middel van ’n risikolandskap, wat die
groep se risiko’s op basis van residuele risiko, insluit.
Medium
Waarskynlikheid
laag
- medium
medium
medium
- hoog
Hoog
10 Verstedeliking, skaarsheid en retensie van
vaardighede
11 Stelselrisiko
12 Diefstal en bedrogrisiko
13 Omgewings-, gesondheids- en veiligheidsvereistes
61