Senwes Integrated Reports Senwes 2016/2017 Geïntegreerde Jaarverslag | Page 21

DIE BESIGHEID WAARDESKEPPING MET SES KAPITALE S enwes steun op verskeie kapitaalvorme Finansiële kapitaal ten einde gestelde doelwitte te behaal. Hierdie kapitaalvorme, soos deur die Sleutelinsette International Integrated Reporting Council (IIRC) geïdentifiseer, kan beskou word as insette tot die maatskappy se besigheidsmodel en verhoog, verlaag of transformeer volgens die aktiwiteite Menslike kapitaal van die maatskappy. Uitkomste Hierdie kapitaalvorme vorm die basis van Senwes se waardeskepping en is nie onafhanklik van me- kaar nie, alhoewel sekere afhanklikhede relatief klein of indirek van aard is. Intellektuele kapitaal Vervaardigings­ kapitaal Natuurlike kapitaal Aksies om uitkomste te verbeter Uitdagings vir die toekoms Gerustelling ten opsigte van kapitaal Kompromieë in die gebruik van kapitaal Sosiale en verhoudingskapitaal OM SUKSESVOL TE WEES, MOET JOU HART IN JOU BESIGHEID WEES EN JOU BESIGHEID IN JOU HART. > Thomas John Watson, Sr. < 19