Senwes Integrated Reports Senwes 2015/2016 Tussentydse Resultate | Page 12

4. BEDRYFSEGMENTE Segmentinkomste Inligting rakende rapporteerbare segmente % Verandering Finansiële dienste (Senwes Credit & Certisure Groep) 12 maande geëindig 30 April 6 maande geëindig 31 Oktober 2015 R’m 2014 R’m 2015 R’m +20,5% 106 88 219 -5,7% 731 775 1 463 1 466 Insetverskaffing (Senwes Equipment & Hinterland Groep) Bedryfsaktiwiteite Intragroepverkope Marktoegang (Senwes Grainlink, Tradevantage & Bunge Senwes) Bedryfsaktiwiteite -16,4% Intragroepverkope Normale bedryfsaktiwiteite Korporatiewe aktiwiteite Totale inkomste 814 787 (83) (12) (3) 3 700 4 426 6 985 5 799 5 919 10 798 (2 099) (1 493) (3 813) 4 537 5 289 8 667 50 13 88 4 587 5 302 8 755 Wins voor belasting van voortgesette en beëindigende bedrywe Belasting Wins vir die tydperk van voortgesette en beëindigende bedrywe (Wins)/verlies na belasting van beëindigende bedrywe Marktoegang Wins na belasting uit voortgesette bedrywe 5. AANKOPE EN VERVREEMDING VAN EIENDOM, AANLEG EN TOERUSTING Gedurende die ses maande tot 31 Oktober 2015 het die Groep eiendom, aanleg en toerusting ten bedrae van R49 miljoen aangekoop. Eiendom, aanleg en toerusting met ‘n boekwaarde van R0,3 miljoen is vervreem gedurende dieselfde tydperk. 6. KAPITALE VERPLIGTINGE Verbintenisse reeds gekontrakteer beloop R41 miljoen en sal gefinansier word uit kontantvloei uit bedryfsaktiwiteite terwyl R27,1 miljoen gemagtig is deur die direksie maar nog nie gekontrakteer is nie. Met volmag van die Direksie JDM Minnaar Voorsitter F Strydom CF Kruger Groep Hoof Groep Hoof Uitvoerende Beampte Finansiële Beampte Klerksdorp 4 Desember 2015 12 Senwes TUSSENTYDSE RESULTATE 31 Oktober 2015