Senwes Integrated Reports Senwes 2013/2014 Geïntegreerde Jaarverslag | Page 7

Groepprofiel 2020 Strategiese Visie Ons visie is om ‘n landboumaatskappy, geadmireer deur al sy belang- hebbendes, te wees. Ons by Senwes strewe daarna om die belegging, werkgewer, verskaffer, vennoot en burger van voorkeur te wees. Ons word gedryf deur die behoefte om te groei en om risiko te verlaag. In die proses om ‘n geïntegreerde leier in ons veld te wees, is ons strategie gerig op diversifikasie regdeur die waardeketting en verwante besighede wat krities is tot die sukses van ons kernbesigheid. 5