•••
HA N D E LSN U U S
Hartswater word as Certisure se beste gekroon
CERTISURE SE HARTSWATER TAK IS OP 22 SEPTEMBER BY MAKADU GOLF
WORLD IN KLERKSDORP AS DIE BESTE BESIGHEIDSEENHEID VIR DIE
AFGELOPE FINANSIËLE JAAR GEKROON.
D
ie Hartswater makelaar,
Louisa Maritz, het
gesê dat dit was ‘n baie groot
verrassing vir hulle. Op die vraag
oor hoekom hulle gewen het,
was haar antwoord dat hoewel
hulle ‘n baie klein basis het hulle
baie standvastig is en ‘n baie
gedugte span is met haarself en
Irene van Zyl, wat al 21 jaar
saam werk. Die afgelope vier
jaar fokus Celeste Burger en Joos
Mostert op oesversekering in
hierdie area. Talita Oberholzer,
die nuweling assistent van die
span, is nog net drie maande
daar werksaam. Louisa het
afgesluit met “’n Tevrede kliënt
is ons besigheid”, is bewys is
van die werkgees wat by die tak
heers.
Die Besturende Direkteur
van Certisure, Daan Hugo,
het by navraag beaam dat
hy altyd net goeie energie
daar ervaar. “Julle is puik”.
Die Finansiële Bestuurder
van Certisure, Hugo Calitz,
het tydens sy toespraak ook
gesê dat “elkeen ‘n belang
in die groep het” en het
daarmee afgesluit dat hulle as
‘n span suksesvol sal wees.
As deel van die eer om
as Beste Besigheidseenheid
Certisure Makelaars
WEN GESOGTE TITEL
CERTISURE MAKELAARS IS BY DIE ONLANGSE
MUTUAL & FEDERAL MAKELAARSTOEKENNINGS
MET ‘N TOP PRESTASIE VEREER.
Top Makelaarstoekenning (Goud) vir Certisure! Hier ontvang Daan
Hugo die toekenning namens Certisure. Links van Daan is Coenraad de
Jager (Uitvoerende Hoof: Persoonlike lyne) en regs is Jan-Hendrik Botha
(Streeksbestuurder: Sentrale Streek) van Mutual & Federal.
T
Hier is Celeste Burger (Makelaar:
Oesversekering), Talita Oberholzer
(Assistent), Daan Hugo (Certisure),
Irene van Zyl (Assistent Makelaar)
en Louisa Maritz (Makelaar). Joos
Mostert (Makelaar: Oesversekering)
was afwesig.
28
van die 2014/2015 finansiële
jaar gekroon te word, het
die Hartswater Certisure
tak R10 000 gewen.
ydens die toekennings,
wat op Donderdag,
29 Februarie 2015, in
Bloemfontein plaasgevind
het, het Certisure met die Top
Makelaarstoekenning (Goud)
in die Landboukategorie –
Sentrale Streek, weggestap.
Die Besturende Direkteur
van Certisure, Daan Hugo,
het die sertifikaat in ontvangs
geneem, wat oorhandig
Desember 2015/Januarie 2016 • SENWES Scenario
is deur Mutual & Federal
se Coenraad de Jager
(Uitvoerende Hoof: Persoonlik
lyne) en Jan-Hendrik
Botha (Streeksbestuurder:
Sentrale Streek).
Certisure het die toekenning
verwerf nadat hulle uitstekende
groei gedurende die laaste jaar
getoon het en ‘n winsgewende
portefeulje oor ‘n driejaartydperk kon handhaaf.