Sandveld Country Quilt Group Nuusbrief November 2019 proeflees finaal | Page 3
Wit Olifanttafel…
Sanet Olivier – 083 268 8398
Verkoop jou afvallap of enige ander artikels –
slegs 10% kommissie op jou verkope
word afgestaan aan
die Sandveld Country Quilt Group!
Biblioteek
Het jy enige
KWILT – tydskrifte of boeke
wat jy nie meer gebruik?
Kontak Nieka v Emmenes 071 682 5376
…sy sal jou meer vertel hoe ons jou boeke/tydskrifte
binne ons biblioteek kan gebruik!
Belangrike inligting!!!
Dames neem asb. kennis dat `n inligtingstuk tydens die Stikdag
van 7 November 2019 by die deure beskikbaar sal wees.
Ons gaan poog om alle inligting t.o.v. beplande datums vir ons
Stikdae, kursusse en ander algemene inligting soos bv. kontak
nommers daarop aan te bring.
Onthou om dit by ontvangs af te haal en hou byderhand in jou
handsak sodat julle Sandveldkwilters se beplande dae kan
opvolg!!!
Dankie.
Sandveld
Country Quilt Group
Komitee 2019
Voorsitter: Mari Strydom - 083 274 9161
O. Voorsitter: Hannelie de Wet – 083 305
6632
Sekretaresse: Elizé Grobbelaar – 083 458
1323
Tesourier: Michelle vd Westhuizen – 083 500
3841
Media: Sanet Olivier – 083 268 8398 en
Frances vd Walt - 078 803 4019
Ander portefeuljes:
Argief: Sanet
Voordeur: Brenda en Elmé
Uitstallers: Hannelie, Soretha en Mari
“Sewing Room Sale” en Bib: Nieka en Maritha
“Show & Tell”: Amanda & Frances
“SAQG” – sake : Mari Strydom.
`n Nuwe voorsitter word tydens die
Alg. Verg. Van 7 November 2019,
verkies.
Daar sal dan veranderinge binne die
Komitee van 2020 wees.
Die nuwe Komitee sal in die
nuusbriefie van Feb. 2020 aangedui
word.