SANDkoerant 5 | Page 6

Gangversierings is 'n geleentheid waar gange saamgroei, ons mekaar beter leer ken en wel, altyd met 'n tikkie drama en politiek.

Mmmhh, Bon amie en Carissimo, bietjie rusie in die bos?

'n Paar karlieners het gewonder of Carissimo se gangfoto gesteel was?

gepraat van steel ("leen"), Twice as nice , waar was bon amie se tafeltjie?

Het vyfster dalk vergeet om hulle goed wit te verf?

Laataandgrappie op 6 : Daar kom 'n Storm , sĂȘ vir die Skipper om die Anchor uit die boot uit te gooi. (woordspeling oorboord )

Geheime kinderpartytjie-item is baie oulik regoor die gange gebruik. 'n Paar voorbeelde is: 3 se stortgordyn , 4 se kussings en 6 het dit deel van hulle "sailor" tema gemaak.

Een stelling wat elke gang vir my opsom:

1 Gaan groen

2 "991, what's your emergency?"

3 Tarzan and Jane

4 "Girls just wanna have fun"

5 Our uniforms match

6 arggggggggh!

7 "It's your captain speaking"

aandete-gunsteling(e):

pizza en wyn

Gangversierings "top 3 most played songs":

1 My naam is adrianus

2 Sucker for you

3 Diane

Die vraag bly staan , wie gaan die kroon span hierdie jaar met gangversierings?