Die manjifieke Prof. Fika, CEO van Cachet Park CID (Cachet Park City Improvement District Non-Profit Company) maak die Bult 'n veiliger plek vir jou en my! Hierdie organisasie het sy opwagting gemaak in samewerking met die NWU, die JB Marks Plaaslike Munisipaliteit, die Potchefstroomse Sakekamer, plaaslike besigheid-en eiendomeienaars, die SAPD en die GPF.
Cachet Park CID se visie is om die leef-, vermaak- en sosialiseringservaring van eienaars, inwoners en besoekers op die Bult-area te verbeter. Aanvullende dienste op die afgebakende area sluit die volgende in:
1.
-
-
2.
3.
4.
5.
6.
Die finansiering word deur die besigheids- en eiendomseienaars in die gebied behartig. Die bydrae word op grond van die eiendom se munisipale waardasie bereken. Die NWU dien as ankerlid wat 'n lening voorsien het van R1.5 miljoen. Die organisasie beplan om die lening plus die ooreengekom rente teen 2023 volledig af te betaal.
Hierdie organisasie kan voorwaar beskou word as die Bult se transformasie! Mag jy hierdie organisasie help om jou studentelewe vanaf kampus so veilig moontlik te hou.