Die enigste ding wat staan tussen jou en die perfekte man, is die perfekte trui. Hier is ‘n paar idees van truie wat jou liefdeslewe hierdie winter, sonder twyfel, sal opkikker.
Groen en, oranje en rooi diamante-vormige patron trui: Mr. Price
Geel trui: Mr. Price
Bruin, swart en wit strepe trui: Mr. Price
Ligte blou met wit strepe: Mr. Price
Plain ligte blou trui met knope aan die kant: Truworths
Plain rooi trui: The Fix
Navy trui: The fix
Grys trui met tossels: The Fix